{"id":36308,"date":"2016-02-02T06:54:50","date_gmt":"2016-02-02T04:54:50","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36308"},"modified":"2016-02-02T09:15:39","modified_gmt":"2016-02-02T07:15:39","slug":"nigerie-stel-generaal-aan-wat-glo-massamoord-pleeg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36308","title":{"rendered":"Nigeri\u00eb stel generaal aan wat glo massamoord pleeg"},"content":{"rendered":"<p>Amnestie Internasionaal s\u00ea Nigeri\u00eb het weer \u2019n generaal-\u00admajoor aangestel wat by massamoord betrek is. <\/p>\n<p>Volgens die organisasie onderskryf dit die regering se \u201cmonumentale mislukking\u201d om die gebrek aan straf vir oorlogsmisdade uit te wis.<\/p>\n<p>Die organisasie wat in Londen gebaseer is, het verlede jaar gevra dat nege senior bevelvoerders, ingesluit generaal-majoor Ahmadu Mohammed, ondersoek word vir die moontlike kriminele verantwoordelikheid vir oorlogsmisdade wat die sterftes van meer as 8 000 aangehoudenes sedert 2011 behels. <\/p>\n<p>Mohammed was die bevelvoerder toe soldate sowat 640 ongewapende aangehoudenes doodgeskiet het, nadat Boko Haram-\u00adekstremiste Giwa-barakke in die noordoostelike stad Maiduguri\u00ad aangeval het. <\/p>\n<p>Hy was ook glo betrokke by die mislukte ontsetting van skoolmeisies wat deur Boko Haram ontvoer is.<\/p>\n<p>Ten minste 50 mense is na berig word intussen vermoor in die noord-ooste van Nigeri\u00eb in aanval deur vermeende Boko Haram militante.<\/p>\n<p>Foto&#8217;s van die dorp van Dalori toon uitgebrande geboue en verkoolde vee.<\/p>\n<p>Inwoners het ges\u00ea minstens 50 mense is dood, hoewel &#8216;n Reuters-verslaggewer 65 liggame by &#8216;n hospitaallykshuis getel het.<\/p>\n<p>Volgens Amerikaanse nuusbronne waaronder AP, het Boko Haram kinders lewend verbrand.<\/p>\n<p>Ooggetuies het ges\u00ea die aanvallers het op motorfietse en vragmotors aangekom en was geklee in milit\u00eare uniforms, het die Nigeriese media berig.<\/p>\n<p>Boko Haram is ook glo verantwoordelik vir die dodelike bomaanvalle in die naburige Tsjad Sondag.<\/p>\n<p>Minstens drie mense is dood en dosyne gewond toe twee selfmoordbommers twee plekke naby Lake Chad geteiken het, het amptenare ges\u00ea.<\/p>\n<p>Boko Haram se Islamitiese opstand het reeds duisende lewens ge\u00ebis en meer as twee miljoen mense oor die afgelope ses jaar laat vlug.<\/p>\n<p>Onlangse aanvalle fokus op burgerlikes in Nigeri\u00eb se noord-ooste en oor die grens in die noorde van Kameroen. <\/p>\n<p>Kameroen is deel van &#8216;n plaaslike koalisie saam met Nigeri\u00eb, Niger, Tsjad en Benin wat teen die groep se teenwoordigheid veg.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Amnestie Internasionaal s\u00ea Nigeri\u00eb het weer \u2019n generaal-\u00admajoor aangestel wat by massamoord betrek is. Volgens die organisasie onderskryf dit die regering se \u201cmonumentale mislukking\u201d om die gebrek aan straf vir oorlogsmisdade uit te wis. Die organisasie wat in Londen gebaseer is, het verlede jaar gevra dat nege senior bevelvoerders, ingesluit generaal-majoor Ahmadu Mohammed, ondersoek word &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=36308\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Nigeri\u00eb stel generaal aan wat glo massamoord pleeg&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[16712,22060,14725,9397,10768],"class_list":["post-36308","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-boko-haram","tag-islamitiese-terreur","tag-massamoord","tag-nigerie","tag-skoolmeisies"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36308","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36308"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36308\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36308"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36308"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36308"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}