{"id":36300,"date":"2016-02-02T08:25:15","date_gmt":"2016-02-02T06:25:15","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36300"},"modified":"2016-02-02T08:26:51","modified_gmt":"2016-02-02T06:26:51","slug":"aanvalle-op-vragmotors-in-karoo-n-kopseer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36300","title":{"rendered":"Aanvalle op vragmotors in Karoo &#8216;n kopseer"},"content":{"rendered":"<p>Aanvalle op vragmotorbestuurders in die Karoo raak &#8216;n kopseer s\u00ea bestuurders.<\/p>\n<p>As die polisie nie optree teen aanvallers nie, sal bestuurders genoop word om die reg in eie hande te neem, s\u00ea hulle.<\/p>\n<p>&#8216;n Vragmotorbestuurder van Kaapstad is verlede week buite Beaufort-Wes aangeval.<\/p>\n<p>Netwerk24 het berig dat Pierre Momberg (40) in die oggend omstreeks 03:30 net n\u00e1 die verkeerslig aan die Kaapse kant van Beaufort-Wes stilgehou het om sy vragmotor te inspekteer. <\/p>\n<p>Die aanvallers, vermoedelik swart of bruin, het met messe en ysterpype gewapen op hom toegesak.<\/p>\n<p>Volgens Beaufort-Wes se polisiewoordvoerder is nie een van die betrokke polisiekantore \u2013 Beaufort-Wes en Leeu-Gamka \u2013 ingelig oor die voorval nie.<\/p>\n<p>Die parlement sal glo vandag polisielede wat by misdaad betrek word onder die loep neem. <\/p>\n<p>&#8216;n Verslag van die Onafhanklike Polisie Ondersoekdirektoraat toon dat meer as 2700 sake teen die polisie in die ses maande tussen April en September verlede jaar by OPOD aangemeld is. <\/p>\n<p>Volgens die verslag was daar 103 sterftes in polisie-aanhouding, terwyl 159 mense weens polisie-optrede dood is. <\/p>\n<p>Daar is 61 verkragtings deur polisielede aangemeld en 50 mense is tydens polisie-aanhouding verkrag. <\/p>\n<p>Sowat 73 gevalle van marteling is aangemeld. <\/p>\n<p>Die syfers toon dat die polisie 1745 mense aangerand het. Altesaam 44 polisielede word van korrupsie aangekla.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Aanvalle op vragmotorbestuurders in die Karoo raak &#8216;n kopseer s\u00ea bestuurders. As die polisie nie optree teen aanvallers nie, sal bestuurders genoop word om die reg in eie hande te neem, s\u00ea hulle. &#8216;n Vragmotorbestuurder van Kaapstad is verlede week buite Beaufort-Wes aangeval. Netwerk24 het berig dat Pierre Momberg (40) in die oggend omstreeks 03:30 &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=36300\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Aanvalle op vragmotors in Karoo &#8216;n kopseer&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[6686,11030,5172,11790,5570,22057],"class_list":["post-36300","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-aanranding","tag-aanvalle","tag-diefstal","tag-karoo","tag-roof","tag-vragmotors"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36300","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36300"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36300\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36300"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36300"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36300"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}