{"id":36283,"date":"2016-02-01T09:33:12","date_gmt":"2016-02-01T07:33:12","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36283"},"modified":"2016-02-01T09:33:12","modified_gmt":"2016-02-01T07:33:12","slug":"britse-vlieenier-deur-stropers-doodgeskiet","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36283","title":{"rendered":"Britse vlie\u00ebnier deur stropers doodgeskiet"},"content":{"rendered":"<p>Drie mense is in hegtenis geneem oor die moord op &#8216;n Britse helikoptervlie\u00ebnier deur olifantstropers in Tanzani\u00eb. Die voorval het in die Maswa-wildreservaat gebeur. <\/p>\n<p>Die mans is Sondag deur die polisie aangekeer weens die moord op Roger Gower, het die Agence France Presse (AFP) nuusagentskap berig.<\/p>\n<p>&#8216;n Suid-Afrikaner is ook in die aanval gewond.<\/p>\n<p>Gower, 37, het owerhede in Tanzani\u00eb bygestaan om stropers waan te keer toe hulle Vrydag op sy heli losgebrand het, het die Friedkin Conservation Fund (FCF) ges\u00ea.<\/p>\n<p>Hy het daarin geslaag om die helikopter in die Maswa-reservaat naby Serengeti Nasionale Park te laat land, maar het aan sy wonde beswyk voor hy kon gered word.<\/p>\n<p>Die polisie in Tanzani\u00eb ondersoek &#8216;n moordsaak teen drie mans wat in hegtenis geneem is nadat die Britse vlie\u00ebnier vermoor en &#8216;n Suid-Afrikaanse safarigids gewond is. <\/p>\n<p>Die polisie s\u00ea die gewapende aanvallers het op die mans se helikopter geskiet waar hulle op soek was na olifantstropers. <\/p>\n<p>Gower se Suid-Afrikaanse kollega, Nicky Bester kon daarin slaag om betyds uit die helikopter te spring. <\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van Tanzani\u00eb se Nasionale Parke s\u00ea n\u00f3g stropers kan binnekort aangekeer word.<\/p>\n<p>Tanzani\u00eb is in &#8216;n bitter stryd gewikkel om ivoorstropers te stop. In &#8216;n verslag verlede jaar is geraam dat 60% van die land se olifantbevolking in die vorige vyf jaar uitgeroei is.<\/p>\n<p>China is die w\u00eareld se grootste mark vir onwettige ivoor, wat onder die dekmantel van wettige ivoorverkope floreer.<\/p>\n<p>Tanzani\u00eb het ook verlede jaar &#8216;n Chinese vrou, Yang Feng Clan, 66, wat 1,9 ton se smokkelivoor geskuif het, veroordeel.<\/p>\n<p>Gower was &#8216;n voormalige rekenmeester wat as &#8216;n vlie\u00ebnier gekwalifiseer het in 2004 en verhuis het na Afrika ongeveer twee jaar later, volgens &#8216;n profiel van sy voormalige werkgewer Tropic Air Kenia.<\/p>\n<p>Hy het vroe\u00ebr die Britse le\u00ebr met die oefeninge in die land bygestaan.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Drie mense is in hegtenis geneem oor die moord op &#8216;n Britse helikoptervlie\u00ebnier deur olifantstropers in Tanzani\u00eb. Die voorval het in die Maswa-wildreservaat gebeur. Die mans is Sondag deur die polisie aangekeer weens die moord op Roger Gower, het die Agence France Presse (AFP) nuusagentskap berig. &#8216;n Suid-Afrikaner is ook in die aanval gewond. Gower, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=36283\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Britse vlie\u00ebnier deur stropers doodgeskiet&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[22053,5311,22055,22054,16445],"class_list":["post-36283","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-britse-vlieenier","tag-china","tag-ivoorhandel","tag-smokkelivoor","tag-tanzanie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36283","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36283"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36283\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36283"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36283"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36283"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}