{"id":36277,"date":"2016-02-01T08:32:40","date_gmt":"2016-02-01T06:32:40","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36277"},"modified":"2016-02-02T07:25:08","modified_gmt":"2016-02-02T05:25:08","slug":"vryheidsliewende-predikant-dood-op-sy-plaas-aangetref","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36277","title":{"rendered":"Vryheidsliewende predikant dood op sy plaas aangetref"},"content":{"rendered":"<p>Die lyk van dr. Steyn Steenekamp is op sy plaas in die Mooinooi-omgewing op Sondag, 31 Januarie 2016 ontdek. <\/p>\n<p>Na verneem word was sy hande en voete vasgebind en hy was reeds \u2018n paar dae oorlede. Sy voertuig, &#8216;n wit bakkie, word steeds vermis.<\/p>\n<p>Dr. Steenekamp, opgelei as predikant en ook in die sosiale wetenskappe, het die bediening jare gelede verlaat en voor 1994 by die RGN (Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing) gewerk. <\/p>\n<p>Daarna was hy een van die wetenskaplikes wat navorsing vir die destydse Volkstaatraad gedoen het. Hy was tot onlangs betrokke by die VVK.<\/p>\n<p>Sy eggenote, Bets, is &#8216;n geliefde sopraan, is bekend vir haar aanbieding van \u2018n klassieke musiekprogram op Pretoria FM.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die lyk van dr. Steyn Steenekamp is op sy plaas in die Mooinooi-omgewing op Sondag, 31 Januarie 2016 ontdek. Na verneem word was sy hande en voete vasgebind en hy was reeds \u2018n paar dae oorlede. Sy voertuig, &#8216;n wit bakkie, word steeds vermis. Dr. Steenekamp, opgelei as predikant en ook in die sosiale wetenskappe, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=36277\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vryheidsliewende predikant dood op sy plaas aangetref&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[2188,218,2808,2261,22051,9157],"class_list":["post-36277","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-afrikaners","tag-misdaad","tag-rgn","tag-volksmoord","tag-vryheidsgesinde","tag-vvk"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36277","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36277"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36277\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36277"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36277"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36277"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}