{"id":36260,"date":"2016-01-29T10:24:16","date_gmt":"2016-01-29T08:24:16","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36260"},"modified":"2016-01-29T10:24:16","modified_gmt":"2016-01-29T08:24:16","slug":"brasilie-in-stryd-teen-zika","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36260","title":{"rendered":"Brasili\u00eb in stryd teen Zika"},"content":{"rendered":"<p>Die Brasiliaanse president, Dilma Rousseff het &#8216;n beroep op Suid- en Sentraal-Amerikaanse lande gedoen om saam te staan in die stryd teen die Zika-virus. <\/p>\n<p>Brasili\u00eb het al byna 4000 gevalle van babas met kleinskedeligheid aangemeld, wat aan die virus toegeskryf word.<\/p>\n<p>Maar dit kon nog nie bepaal word of die Zika-virus die oorsaak is van mikrokefalie by sommige babas is nie. Sekere <a href=\"http:\/\/www.ncbi.nlm.nih.gov\/pubmed\/21367690\">chemiese middels<\/a> word wel daaraan verbind.<\/p>\n<p>Brasili\u00eb is die <a href=\"http:\/\/riotimesonline.com\/brazil-news\/rio-politics\/brazil-is-largest-global-consumer-of-pesticides-shows-report\/#\">grootste verbruiker <\/a>van agrichemiese pesbeheerstowwe in die w\u00eareld.<\/p>\n<p>Die W\u00eareldgesondheidsorganisasie (WGO) s\u00ea na verwagting sal di\u00e9 siekte, wat deur besmette muskiete versprei word, na alle lande in Noord-, Sentaal-, en Suid-Amerika versprei.<\/p>\n<p>Die Aedes-muskiet kan nie in koue lande soos Kanada en Chile oorleef nie.<\/p>\n<p>Intussen kon die WGO ook nie bevestig dat die virus verantwoordelik is vir mikrokefalie, of kleinskedeligheid, by babas wat in Suid-Amerika gebore is nie.<\/p>\n<p>Rousseff het by &#8216;n streeksberaad in Ekwador ges\u00ea dat lande kennis oor die beste praktyke en tegnologie moet uitruil. <\/p>\n<p>Sy s\u00ea dit is die enigste manier waarop die siekte verslaan kan word.<\/p>\n<p>Die regering gebruik al geruime tyd genetiesgemanipuleerde muskiete om siektes soos knokkelkoors te beheer. Dit is nie bekend of hierdie muskiete ook vir die Zika-plaag verantwoordelik is nie.<\/p>\n<p>Die muskiet kom in tropiese gebiede voor van Afrika, die Amerikas, Suidelike Asi\u00eb en die eilande in die Westelike Stille Oseaan. <\/p>\n<p>Die virus is die eerste keer in 1947 in Uganda by ape gediagnoseer, maar die eerste geval by mense was eers in 1954 aangemeld.<\/p>\n<p>Daar is nog geen sulke gevalle in Suid-Afrika aangemeld nie en &#8216;n woordvoerder van NIOS het ges\u00ea dit is hoogs onwaarskynlik dat die virus hierheen sal versprei.<\/p>\n<p>Vroue in die streke wat geraak word, word nou aangeraai om vir minstens twee jaar nie swanger te raak nie.<\/p>\n<p>Intussen bestaan vrese dat dit die Olimpiese Spele later vanjaar kan kelder.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Brasiliaanse president, Dilma Rousseff het &#8216;n beroep op Suid- en Sentraal-Amerikaanse lande gedoen om saam te staan in die stryd teen die Zika-virus. Brasili\u00eb het al byna 4000 gevalle van babas met kleinskedeligheid aangemeld, wat aan die virus toegeskryf word. Maar dit kon nog nie bepaal word of die Zika-virus die oorsaak is van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=36260\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Brasili\u00eb in stryd teen Zika&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[6760,4111,22039,15060,22040,5139,22041],"class_list":["post-36260","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-brasilie","tag-landbou","tag-mikrokefalie","tag-muskiete","tag-pesbeheer","tag-plaag","tag-zika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36260","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36260"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36260\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36260"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36260"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36260"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}