{"id":36256,"date":"2016-01-29T09:43:58","date_gmt":"2016-01-29T07:43:58","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36256"},"modified":"2016-01-29T09:43:58","modified_gmt":"2016-01-29T07:43:58","slug":"sa-het-die-vier-mees-gewelddadige-stede-in-afrika","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36256","title":{"rendered":"SA het die vier mees gewelddadige stede in Afrika"},"content":{"rendered":"<p>Suid-Afrika het vier van die gewelddadigste stede ter w\u00eareld met Kaapstad as di\u00e9 misdaadvoorloper.<\/p>\n<p>Suid-Amerika het die meeste stede op die lys maar Afrika het net vier.<\/p>\n<p>Die stad Caracas in Venezuela is as die gewelddadigste in die w\u00eareld uitgewys. <\/p>\n<p>Die Instituut vir Sekerheidstudies het die bevindings van &#8216;n Meksikaanse navorsingsorganisasie egter verwerp.<\/p>\n<p>Die vier Suid-Afrikaanse stede wat glo volgens di\u00e9 navorsing onder die 50 gewelddadigste stede ter w\u00eareld is, is Kaapstad, Durban, Port Elizabeth en Johannesburg.<\/p>\n<p>Die organisasie het Kaapstad negende in die w\u00eareld geplaas vir geweldsmisdade. Die ander is onderskeidelik 41ste, 42ste en 47ste geplaas. <\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van die Instituut, Lizette Lancaster, s\u00ea hulle het &#8216;n probleem met die organisasie se navorsingmetodologie.<\/p>\n<p>Die<em> Council for Public Security and Criminal Justice<\/em> in Mexiko het die lys saamgestel, wat aantoon dat 2 451 moorde verlede jaar in Kaapstad gepleeg is.<\/p>\n<p>Die stad is wyd bekend vir sy dwelmverwante bendebedrywighede.<\/p>\n<p>Van die gewelddadigste en gevaarlikste stede in Afrika waar konflik tans woed, het egter nie hulpbronne om betroubare statistiek te publiseer nie.<\/p>\n<p>Die ranglys is gegrond op die getal moorde per 100 000 inwoners verlede jaar in stede met bevolkings van meer as 300 000 mense.<\/p>\n<p>Vier stede in die VSA is ook op die lys.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Suid-Afrika het vier van die gewelddadigste stede ter w\u00eareld met Kaapstad as di\u00e9 misdaadvoorloper. Suid-Amerika het die meeste stede op die lys maar Afrika het net vier. Die stad Caracas in Venezuela is as die gewelddadigste in die w\u00eareld uitgewys. Die Instituut vir Sekerheidstudies het die bevindings van &#8216;n Meksikaanse navorsingsorganisasie egter verwerp. Die vier &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=36256\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;SA het die vier mees gewelddadige stede in Afrika&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[1665,22037,9979,2242,22038],"class_list":["post-36256","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-geweld","tag-gewelddadige-stede","tag-meksiko","tag-suid-afrika","tag-suid-amerika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36256","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36256"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36256\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36256"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36256"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36256"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}