{"id":36244,"date":"2016-01-28T08:37:40","date_gmt":"2016-01-28T06:37:40","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36244"},"modified":"2016-01-28T08:37:40","modified_gmt":"2016-01-28T06:37:40","slug":"rentekoersverhogings-verwag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36244","title":{"rendered":"Rentekoersverhogings verwag"},"content":{"rendered":"<p>Die Reserwebank sal na verwagting vanmiddag &#8216;n verhoging in die rentekoers aankondig n\u00e1 die bank se monet\u00eare beleidskomitee-vergadering, het RSG berig.<\/p>\n<p>Volgens ekonome sal die bank ook grootskaalse afwaartse aanpassings in die groei-beramings vir die Bruto Binnelandse Produk bekend maak. <\/p>\n<p>Die komitee se taak word bemoeilik deur die verswakte inflasie-verwagting, die voortslepende droogte, die swakker rand en die verhoogde kragtariewe. <\/p>\n<p>Die meeste ekonome verwag dat &#8216;n verhoging van 50 basispunte aangekondig sal word, hoewel ander meen dit kan slegs 25 basispunte wees. <\/p>\n<p>Amerikaanse markte het intussen laer gesluit na die aankondiging van die Amerikaanse reserwebank dat rentekoerse in die land nie verhoog gaan word nie. <\/p>\n<p>Die bank s\u00ea die besluit is geneem in die lig van w\u00eareldwye ekonomiese en finansi\u00eble ontwikkelings. Die Dow Jones het na die aankondiging met 0,39 persent gedaal en die Nasdaq met 0,92 persent.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Reserwebank sal na verwagting vanmiddag &#8216;n verhoging in die rentekoers aankondig n\u00e1 die bank se monet\u00eare beleidskomitee-vergadering, het RSG berig. Volgens ekonome sal die bank ook grootskaalse afwaartse aanpassings in die groei-beramings vir die Bruto Binnelandse Produk bekend maak. Die komitee se taak word bemoeilik deur die verswakte inflasie-verwagting, die voortslepende droogte, die swakker [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,85],"tags":[11210,4822,1529,8981],"class_list":["post-36244","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-c76-sake","tag-bruto-binnelandse-produk","tag-ekonomie","tag-rentekoerse","tag-reserwebank"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36244","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36244"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36244\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36244"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36244"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36244"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}