{"id":36220,"date":"2016-01-26T09:57:26","date_gmt":"2016-01-26T07:57:26","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36220"},"modified":"2016-01-26T11:18:29","modified_gmt":"2016-01-26T09:18:29","slug":"voorleggings-oor-alternatiewe-e-tol-finansiering","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36220","title":{"rendered":"Voorleggings oor alternatiewe e-tol-finansiering"},"content":{"rendered":"<p>RSG berig dat die Bondgenootskap teen Stedelike Tol Dinsdag voorleggings aan die parlement\u00eare portefeuljekomitee oor vervoer sal doen, oor alternatiewe vir die finansiering van die e-tolstelsel. <\/p>\n<p>Die Bondgenootskap is gevra om die komitee in te lig oor die moontlike gevolge van wysigings aan e-tolregulasies, kommer oor invordering van e-tolgeld en moontlike samespanning in die Gautengse Hoofwegverbeteringsprojek. <\/p>\n<p>In Desember is voorgestelde wysigings aan die Aarto-wetgewing in die Staatskoerant gepubliseer. <\/p>\n<p>Die Bondgenootskap hou vol dat dit &#8216;n poging van Sanral is om die betaling van e-tolgeld af te dwing. <\/p>\n<p>Die Bondgenootskap het meer as 100 000 bydraes van die publiek ontvang oor redes waarom die voorgestelde wetswysigings nie deurgevoer moet word nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>RSG berig dat die Bondgenootskap teen Stedelike Tol Dinsdag voorleggings aan die parlement\u00eare portefeuljekomitee oor vervoer sal doen, oor alternatiewe vir die finansiering van die e-tolstelsel. Die Bondgenootskap is gevra om die komitee in te lig oor die moontlike gevolge van wysigings aan e-tolregulasies, kommer oor invordering van e-tolgeld en moontlike samespanning in die Gautengse &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=36220\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Voorleggings oor alternatiewe e-tol-finansiering&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[12985,12986,17170,5338,22027],"class_list":["post-36220","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-e-tol","tag-outa","tag-portefeuljekomitee","tag-vervoer","tag-voorleggings"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36220","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36220"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36220\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36220"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36220"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36220"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}