{"id":36201,"date":"2016-01-25T10:41:47","date_gmt":"2016-01-25T08:41:47","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36201"},"modified":"2016-01-25T10:41:47","modified_gmt":"2016-01-25T08:41:47","slug":"siriese-weermag-neem-belangrike-jihad-bastion-oor","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36201","title":{"rendered":"Siriese weermag neem belangrike jihad-bastion oor"},"content":{"rendered":"<p>Die Siriese weermag die laaste belangrike dorp onder jihadistiese rebellebeheer in die Latakia-provinsie, \u2019n bastion van pres. Bashar al-Assad, ingeneem.<\/p>\n<p>Die staatsmedia het \u2019n weermagbron aangehaal wat ges\u00ea het Siriese gewapende magte, in samewerking met milisie, het beheer van die dorp Rabia geneem.<\/p>\n<p>Die dorp was sedert 2012 onder beheer van \u2019n reeks rebellegroepe insluitende die Siriese Turke asook die al-Ka\u00efda geaffilieerde Al-Nusra Front.<\/p>\n<p>Volgens waarnemers het Rabia geval, nadat die weermag \u2019n verbete aanslag van stapel gestuur en die dorp omsingel het.<\/p>\n<p>Senior Russiese milit\u00eare offisiere het die Siri\u00ebrs bygestaan in die aanval en Russiese vegvliegtuie het na wat verneem word, \u2019n \u201ckritiese rol\u201d in die gevegte gespeel.<\/p>\n<p>Met die val van Rabia het regeringsmagte \u2019n belangrike rebelle-toevoerroete deur die Turkse grens in die noorde afgesny.<\/p>\n<p>Die val van Rabia kom nadat regeringsmagte die dorp Salma op 12 Januarie ingeneem het, n\u00e1 maande se milit\u00eare operasies, waar rebelle sedert 2012 in beheer was. <\/p>\n<p>Russiese vegvliegtuie het Saterdag die dorp Khasham n\u00e1 aan die stad Deir al-Zor, onder bomme gesteek om van die jihadiste ontslae te raak.<\/p>\n<p>Twee ander dorpe is in die voorafgaande 48 geteiken.<\/p>\n<p>Russiese vegvliegtuie het die lugveldtog in Deir al-Zor onderneem waar Siriese regeringsmagte met die Islamitiese Staat (ISIS) wat die provinsie beheer, in gevegte betrokke is.<\/p>\n<p>ISIS beset die stad sedert verlede Maart en het die afgelope weke \u2019n hernude aanslag teen gebiede van die stad wat nog in regeringshande is, van stapel gestuur.<\/p>\n<p>Vegvliegtuie het ook ISIS se de facto hoofstad, Raqqa, die afgelope naweek geteiken.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Siriese weermag die laaste belangrike dorp onder jihadistiese rebellebeheer in die Latakia-provinsie, \u2019n bastion van pres. Bashar al-Assad, ingeneem. Die staatsmedia het \u2019n weermagbron aangehaal wat ges\u00ea het Siriese gewapende magte, in samewerking met milisie, het beheer van die dorp Rabia geneem. Die dorp was sedert 2012 onder beheer van \u2019n reeks rebellegroepe insluitende &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=36201\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Siriese weermag neem belangrike jihad-bastion oor&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[17039,5361,16014,2078,10641],"class_list":["post-36201","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-isis","tag-islam","tag-jihad","tag-rusland","tag-sirie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36201","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36201"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36201\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36201"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36201"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36201"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}