{"id":36185,"date":"2016-01-25T10:30:20","date_gmt":"2016-01-25T08:30:20","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36185"},"modified":"2016-01-25T10:32:22","modified_gmt":"2016-01-25T08:32:22","slug":"univ-kaapstad-rig-verkragtingswaarskuwing-rhodes-gedenkteken-n-gevaarsone","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36185","title":{"rendered":"Univ. Kaapstad rig verkragtingswaarskuwing: Rhodes-gedenkteken &#8216;n gevaarsone"},"content":{"rendered":"<p>Die liberale bastion waar menige feminis daagliks wit mans uitskel, het so pas &#8216;n &#8220;veiligheidswaarskuwing&#8221; uitgereik dat vroue nie meer op die kampus en veral by die Rhodes-gedenkteken veilig is nie. &#8220;N\u00e1 donker is dit nie meer veilig nie,&#8221; s\u00ea die universiteit.<\/p>\n<p>Twee studentes is in Desember en Januarie op die kampus verkrag. &#8216;n Ander student is met &#8216;n pistool naby De Waal-rylaan onderkant die Rhodes-gedenkteken aangehou.<\/p>\n<p>&#8220;Dis &#8216;n verskriklike skok,&#8221; s\u00ea Merle Collins, die Kaapse woordvoerder vir die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke .<\/p>\n<p>&#8220;Ons het geen ander verslae van voorvalle in die omgewing ontvang nie,&#8221; het sy die voorval ligter probeer maak. &#8220;Ons het ges\u00ea dat ons tot dusver so gelukkig is, dit was so stil, dus is dit &#8216;n verskriklike skok vir ons. Ons sal outomaties die veiligheid in die gebied opskerp.&#8221;<\/p>\n<p>Die woordvoerder van die Universiteit Kaapstad, Elijah Moholola, meen dat daar in beide gevalle dieselfde &#8220;modus operandi&#8221; gevolg is. Hy vermoed dat dieselfde oortreder by albei verkragtingsgevalle betrokke was. Die ras of voorkoms van die oortreder is nie vermeld nie.<\/p>\n<p>Volgens Moholola is die Rhodes-gedenkteken &#8216;n &#8220;gewilde plek&#8221; vir studente om te besoek. &#8220;In die lig van die voorvalle, maan ons almal om die gebied rondom die Rhodes-gedenkteken te vermy, veral n\u00e1 donker en in die besonder die paadjie wat as &#8216;n kortpad deur die bos gebruik word.&#8221;<\/p>\n<p>Die polisie in die Wes-Kaap het bevestig dat twee verkragtingsake aanhangig gemaak is.<\/p>\n<p>&#8220;In nie een van die gevalle is daar al iemand in hegtenis geneem nie. Albei gevalle is by die SAPS Mowbray vir ondersoek aangemeld,&#8221; s\u00ea kaptein FC van Wyk.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die liberale bastion waar menige feminis daagliks wit mans uitskel, het so pas &#8216;n &#8220;veiligheidswaarskuwing&#8221; uitgereik dat vroue nie meer op die kampus en veral by die Rhodes-gedenkteken veilig is nie. &#8220;N\u00e1 donker is dit nie meer veilig nie,&#8221; s\u00ea die universiteit. Twee studentes is in Desember en Januarie op die kampus verkrag. &#8216;n Ander &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=36185\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Univ. Kaapstad rig verkragtingswaarskuwing: Rhodes-gedenkteken &#8216;n gevaarsone&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":36188,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[4933,218,8961,22015,22014,4489],"class_list":["post-36185","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-kaapstad","tag-misdaad","tag-rhodes","tag-rhodes-gedenkteken","tag-universiteit-kaapstad","tag-verkragting"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36185","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36185"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36185\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/36188"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36185"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36185"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36185"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}