{"id":3615,"date":"2008-12-05T04:29:51","date_gmt":"2008-12-05T04:29:51","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3615"},"modified":"2008-12-05T04:29:51","modified_gmt":"2008-12-05T04:29:51","slug":"indi-is-totaal-onvoorbereid","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3615","title":{"rendered":"Indi? is totaal onvoorbereid"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\"><span>Dit kan Indi&euml;, &#39;n belangrike Amerikaanse bondgenoot en een van die groot kragte in die globale ekonomie gedurende die laaste dekade, kwesbaar laat vir meer terroristeaanvalle.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die land van 1,2 miljard mense het net &#39;n paar honderd teenterrorismebeamptes in hulle buro. Die klein, onderbetaalde polisiemag het min opleiding, min wapens en nog minder ammunisie. Die kuswag het minder as 100 bote in werkende toestand om &#39;n kuslyn van amper 7 000 kilometer te patrolleer.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>In die nuutste onthullings omtrent Indi&euml; se onvoorbereidheid, het snuffelhonde Woensdag &#39;n sak met &#39;n bom van amper 8 kilogram gekry. Die bom is daar gelaat deur terroriste en is later in &#39;n klomp sakke geb&ecirc;re, het polisiebeamptes ges&ecirc;. Die polisie het die bom op die toneel skadeloos gemaak en nooit die moeite gedoen om die stasie, Victoria Terminus,&nbsp; te ontruim nie. Die stasie , wat ook bekend is as Chhatrapati Shivaji-terminus, is Moembaai se besigste treinstasie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Lank voor verlede week se aanvalle in Moembaai wat die w&ecirc;reld geskok het en 173 mense gedood het, het Indiese en Westerse kollegas inligting heen en weer gestuur oor die moontlikheid van sulke aanvalle. Die Indi&euml;rs het nie oor die vermo&euml; beskik om die belang van die inligting in te sien of daarop te gereageer nie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die eindresultaat was dat &#39;n groep van slegs 10 aanvallers &ndash; volgens die polisie &ndash; die stad verras het op 26 November. Hulle het polisiebeamptes wat hulle teengestaan het, maklik doodgemaak en sommige van die stad se bekendste landmerke oorgeneem, terwyl die hele Indi&euml; met afgryse op televisie daarna gekyk het. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Tonele op geslotebaantelevisiekameras het getoon hoedat polisiebeamptes van die gewapende aanvallers gevlug het saam met verskrikte burgerlikes. Altesaam 20 polisie- en kommandolede is dood. Indi&euml; het 125 polisiebeamptes vir elke 100 000 inwoners, een van die laagste verhoudings ter w&ecirc;reld. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Nadat die aanval begin het op die nag van 26 November, het dit ure geneem vir die Indiese kommando&#39;s om in Moembaai aan te kom, omdat die basis naby Delhi is, honderde kilometers ver, en omdat hulle nie &#39;n eie vliegtuig vir die groep het nie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Selfs nadat die kommando&#39;s, wat beter opgelei en bewapen is as die polisie, teen die terroriste in die Tajhotel begin optree het, het hulle oor geen vloerplan beskik nie, terwyl die terroriste die hotel se uitleg deeglik geken het. <\/span><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/zdorov-e-i-ujut\/transport\/roliki\">\u0441\u043a\u0435\u0439\u0442 \u0434\u0435\u0442\u0441\u043a\u0438\u0439 \u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u0432 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432\u0435<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/ua.today\/news\/press_reliz\/harkovskie_prokurory_napravili_v_sud_delo_o_trebovanii_krupnoj_vzyatki\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p align=\"justify\"><span><span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: left; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/taj_mahalbrand.jpg\" width=\"300\" height=\"214\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Brand n? ontploffing in die Taj Mahalhotel<\/div>\n<\/div>\n<p><\/span>In die nadraai van die vernietigende terroristeaanvalle in Indi&euml; verlede week, het een ding baie duidelik sigbaar geword: Indi&euml; se veiligheidsmagte is totaal onvoorbereid en die intelligensieagentskappe is so deurtrek met konflik en korrupsie, dat hulle nie oor die vermo&euml; beskik om genoegsaam op te tree teen sulke aanvalle nie en nog minder kan doen om dit te voorkom.<\/span><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[3377,3394,3451,162,21089],"class_list":["post-3615","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-beeld","tag-die-burger","tag-indi-is-totaal-onvoorbereid","tag-internasionale-nuus","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3615","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3615"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3615\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3615"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3615"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3615"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}