{"id":3614,"date":"2008-12-05T03:16:01","date_gmt":"2008-12-05T03:16:01","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3614"},"modified":"2008-12-05T03:16:01","modified_gmt":"2008-12-05T03:16:01","slug":"tshwane-hou-duur-jaareindfunksie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3614","title":{"rendered":"Tshwane hou duur jaareindfunksie"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Dit kom nadat inligting na vore gekom het dat Ramokgopa en die  munisipale bestuurder, Kiba Kekana, en hulle direkte werknemers nagenoeg  R300 000 op &#39;n jaareindfunksie spandeer het waarin belastingbetalers  onder andere vir &#39;oorvloedige drank&#39; moes opdok. <\/p>\n<p> Hierdie duur partytjie is gehou ten spyte van die feit dat die raad vir  die jaar 2008-09 &rsquo;n kontantvloei-tekort van R127,6 miljoen gehad.&nbsp;  Boonop het senior bestuur besluit dat geen ander departement  jaareindfunksies sal hou nie om geld te bespaar. <\/p>\n<p> Volgens mnr. Conrad Beyers, VF Plus-raadslid, maak Ramokgopa en die  plaaslike ANC-leierskap weereens die fout deur belastingbetalers te  behandel asof hulle in diens van die stadsraad staan.&nbsp; Hulle besef  steeds nie dat die raad eerder in diens van belastingbetalers moet  optree nie. <\/p>\n<p> &quot;Deur belastingbetalers se geld op drank te mors is &#39;n klap in die gesig  van duisende gesinne en individue wat in moeilike ekonomiese  omstandighede getrou hulle belasting betaal. Dit is nou tyd dat die  stadsraad ontslae raak van die huidige leierskap.&nbsp; Dit sal almal baat as  Ramokgopa, wat nog altyd &#39;n vurige Mbeki-ondersteuner was, haar goed vat  en na Cope oorloop waar sy hoort&quot;, het Beyers ges&ecirc;. <\/p>\n<p> Die Vryheidsfront Plus het in Oktober vanjaar &#39;n klagte by die Openbare  Beskermer gel&ecirc; waarin gevra word dat ernstige beweringe van korrupsie,  nepotisme en wanbestuur in die stadsraad ondersoek moet word.&nbsp; Volgens  die kantoor van die Openbare Beskermer word die saak wel ondersoek. <\/p>\n<p> Die klagte sluit in dat belastingbetalers na bewering maandelikse bedrae  van tot R300 000 aan &#39;lekgotlas&#39; by eksklusiewe plekke in ander  provinsies moes betaal. <\/div>\n<p align=\"justify\"> &quot;Die VF Plus hoop dat die Openbare Beskermer se ondersoek so spoedig  moontlik afgehandel sal word.&nbsp; Indien die Burgemeester en die  ANC-leierskap skuldig is aan wanbestuur, sal die raad onder  administrasie geplaas kan word.&nbsp; Dit beteken basies dat as Ramokgopa nie  self bedank nie dan kan sy op ander maniere verwyder word&quot;, het Beyers  bygevoeg. <\/p>\n<p>  <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/mal-chiki\/demisezonnaja-odezhda\/reglany-rubashki-gol-fy\">\u044f\u0440\u043a\u0438\u0435 \u0440\u0443\u0431\u0430\u0448\u043a\u0438 \u0434\u043b\u044f \u043c\u0430\u043b\u044c\u0447\u0438\u043a\u043e\u0432 \u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/inforesist.org\/shokin-uvolil-prokurora-xarkova\/\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Vryheidsfront Plus het in &#39;n verklaring ges&ecirc; dat die Tshwane  metroraad se burgemeester, dr. Gwen Ramokgopa, na &#39;Cope moet oorloop en  klaarkry&#39; sodat die stadsraad ontslae van haar kan wees en kan begin om  te herstel van die skade wat dit onder haar rampspoedige bestuur gely het. <\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,21108],"class_list":["post-3614","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3614","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3614"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3614\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3614"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3614"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3614"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}