{"id":36139,"date":"2016-01-21T10:14:14","date_gmt":"2016-01-21T08:14:14","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36139"},"modified":"2016-01-21T10:14:14","modified_gmt":"2016-01-21T08:14:14","slug":"oudste-christen-monnikeklooster-in-irak-verwoes","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36139","title":{"rendered":"Oudste Christen-monnikeklooster in Irak verwoes"},"content":{"rendered":"<p>Satellietfoto\u2019s wat deur <em>The Associated Press<\/em> bekom is, het bevestig wat Midde-Oosterse geskiedkundiges en kerkleiers gevrees het: Van die oudste Christen monnikeklooster in Irak, het \u2018n hoop rommel oorgebly. <\/p>\n<p>Dis nog \u2018n slagoffer van die Islamitiese Staat-groep (ISIS) se volgehoue vernietiging van erfenisplekke wat deur die groep as kettery beskou word.<\/p>\n<p>Die St. Elijah monnikeklooster was die afgelope 1 400 jaar \u2018n plek van aanbidding. In die vroe\u00eb millennia het geslagte monnike kerse in die nisse aangesteek en in die kapel en by die altaar aanbid. <\/p>\n<p>Die Griekse letters, chi en rho, wat die eerste twee letters van Christus se naam is, is naby die ingang gegraveer.<\/p>\n<p>Voor dit vernietig is, het die gedeeltelik gerestoureerde 27 000 vierkante voet klipgebou soos \u2018n fort op \u2018n koppie naby Mosul gestaan.<\/p>\n<p>Deskundiges s\u00ea stootskrapers, swaar toerusting en waarskynlik plofstof is gebruik om van die klipmure in \u2018n veld van grys stof te omskep.<\/p>\n<p>St. Elijah is nou deel van die groeiende lys van meer as 100 godsdienstige en geskiedkundige plekke wat gestroop en verwoes is. Antieke monumente in die stede Nineve, Palmyra en Hatra het ook in die slag gebly. <\/p>\n<p>Museums en biblioteke is geplunder, boeke is verbrand en kunswerke vernietig of verhandel.<\/p>\n<p>Die monnikeklooster is in 590 gebou. Tragedie het in 1743 toegeslaan toe 150 monnike, wat geweier het om die Islamitiese geloof te aanvaar, daar deur \u2018n Moslemgeneraal vermoor is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Satellietfoto\u2019s wat deur The Associated Press bekom is, het bevestig wat Midde-Oosterse geskiedkundiges en kerkleiers gevrees het: Van die oudste Christen monnikeklooster in Irak, het \u2018n hoop rommel oorgebly. Dis nog \u2018n slagoffer van die Islamitiese Staat-groep (ISIS) se volgehoue vernietiging van erfenisplekke wat deur die groep as kettery beskou word. Die St. Elijah monnikeklooster &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=36139\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Oudste Christen-monnikeklooster in Irak verwoes&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[7402,17039,21994,21993,5358],"class_list":["post-36139","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-irak","tag-isis","tag-isla","tag-klooster","tag-moslems"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36139","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36139"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36139\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36139"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36139"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36139"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}