{"id":36130,"date":"2016-01-21T10:03:59","date_gmt":"2016-01-21T08:03:59","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36130"},"modified":"2016-01-21T10:09:14","modified_gmt":"2016-01-21T08:09:14","slug":"eu-immigrasiekrisis-rooi-voordeure-en-toedeure","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36130","title":{"rendered":"EU Immigrasiekrisis: Rooi voordeure en toedeure"},"content":{"rendered":"<p>Asielsoekers in &#8216;n noordelike Engelse dorp glo hulle is maklike teikens vir rassiste omdat hulle almal gehuisves word agter rooi voordeure.<\/p>\n<p>Die huise in Middlesbrough word besit deur &#8216;n subkontrakteur van G4S.<\/p>\n<p>Nadat &#8216;n verslag oor die rooi deure verskyn het op die voorblad van Woensdag se Times, het &#8216;n woordvoerder vir G4S ges\u00ea sy subkontrakteur, Jomast, sal die deure verf.<\/p>\n<p>Asielsoekers s\u00ea hulle deure en vensters is met eiers en klippe gegooi, hondontlasting besmeer en hulle moes rassistiese skimpe verduur, het die Times berig.<\/p>\n<p>Oostenryk het intussen aangekondig dat hulle die invloei van asielsoekers drasties sal inperk vir 2016.<\/p>\n<p>Volgens die kanselier, Werner Faymann kan die land nie soveel asielsoekers aanvaar nie.<\/p>\n<p>Die owerhede sal die syfer oor die volgende vier jaar tot 30 000 per jaar beperk word, in vergelyking met die 90 000 aansoeke verlede jaar. <\/p>\n<p>Serwi\u00eb het in antwoord hierop ges\u00ea die getal migrante wat toegelaat word om deur die land te reis om asielaansoeke in Oostenryk en Duitsland in te dien, sal ook beperk sal word. <\/p>\n<p>Die Europese Unie het intussen gevra vir &#8216;n beraad oor migrasie. Faymann s\u00ea hulle het nog nie besluit wat sal gebeur wanneer die beperkings bereik word nie.<\/p>\n<p>Serwi\u00eb sal vanaf Woensdag begin om migrante weg te wys het Reuters berig.<\/p>\n<p>Die nuusagentskap het &#8216;n Serwiese minister aangehaal. Die minister van Arbeid Aleksandar Vulin het ges\u00ea Belgrado sal dienooreenkomstig met Oostenryk en Duitsland optree.<\/p>\n<p>Die Duitse kanselier, Angela Merkel het ges\u00ea Oostenryk se besluit is nie &#8220;behulpsaam&#8221; nie.<\/p>\n<p>Sy verkeer onder groot druk van haar koalisievennoot, die CSU om asielsoekers te beperk. Merkel is egter deur George Soros geloof vir haar beleid om asielsoekers te instroom.<\/p>\n<p>Die miljard\u00earfilantroop Soros, het in &#8216;n onderhoud aan die <em>New York Review of Books<\/em> ges\u00ea Merkel is die sleutel om die EU te dwing om die instroming te aanvaar.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Asielsoekers in &#8216;n noordelike Engelse dorp glo hulle is maklike teikens vir rassiste omdat hulle almal gehuisves word agter rooi voordeure. Die huise in Middlesbrough word besit deur &#8216;n subkontrakteur van G4S. Nadat &#8216;n verslag oor die rooi deure verskyn het op die voorblad van Woensdag se Times, het &#8216;n woordvoerder vir G4S ges\u00ea sy &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=36130\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;EU Immigrasiekrisis: Rooi voordeure en toedeure&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":36131,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[11201,5227,12614,21991,21992,21990],"class_list":["post-36130","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-asielsoekers","tag-duitsland","tag-immigrante","tag-middlesbrough","tag-rooi-deure","tag-serwie-oostenryk"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36130","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36130"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36130\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/36131"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36130"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36130"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36130"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}