{"id":36098,"date":"2016-01-19T10:13:44","date_gmt":"2016-01-19T08:13:44","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36098"},"modified":"2016-01-19T10:13:44","modified_gmt":"2016-01-19T08:13:44","slug":"gevaar-van-etniese-suiwering-burundi-waarsku-vn","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36098","title":{"rendered":"Gevaar van etniese suiwering Burundi waarsku VN"},"content":{"rendered":"<p>Die hoof van die Verenigde Nasies se menseregte-agentskap, het kommer oor die toenemende geweld in Burundi uitgespreek en bewerings dat die veiligheidsmagte by rampokker-verkragtings betrokke is, etniese suiwering en massagrafte veroordeel wat meer as 100 liggame bevat.<\/p>\n<p>\u201cAl die waarskuwingstekens, insluitende die etniese dimensie van \u2019n krisis, laat die gevaarligte flikker,\u201d het Zeid Ra\u2019ad Al Hoessein in \u2019n verklaring gewaarsku.<\/p>\n<p>Burundi verval al dieper in geweld sedert pres. Pierre Nkurunziza in April verlede jaar sy voorneme aangekondig het om vir \u2019n derde termyn as president te staan, het AFP berig.<\/p>\n<p>Onluste het in intensiteit toe\u00adgeneem sedert sy herverkiesing met politieke sluipmoorde aan albei kante, aanvalle op die polisie en summiere \u00adteregstellings.<\/p>\n<p>Zeid het gewaarsku oor \u201ckommerwekkende tendense\u201d waar mense verdwyn, verkrag en gemartel word.<\/p>\n<p>Ooggetuies vertel dat minstens nege massagrafte in en om die hoofstad, Bujumbura, gevind is, insluitende een in \u2019n milit\u00eare basis waarin meer as 100 liggame gevind is.<\/p>\n<p>Ooggetuie s\u00ea die dodetal van aanvalle op drie milit\u00eare basisse op 11 Desember is aansienlik ho\u00ebr as die amptelike syfer van 87. Die VN s\u00ea minstens 130 mense is in die aanvalle dood.<\/p>\n<p>Zeid is veral bekommerd oor berigte dat Toetsies uitgesonder word vir gewelddadige aanvalle terwyl Hoetoes gespaar word.<\/p>\n<p>Burundi se burgeroorlog in 1993 was langs etniese lyne tussen die meerderheid Hoetoes en die minderheid Toetsies. <\/p>\n<p>Nagenoeg 300 000 mense is gedood in die konflik wat in 2006 be\u00ebindig is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die hoof van die Verenigde Nasies se menseregte-agentskap, het kommer oor die toenemende geweld in Burundi uitgespreek en bewerings dat die veiligheidsmagte by rampokker-verkragtings betrokke is, etniese suiwering en massagrafte veroordeel wat meer as 100 liggame bevat. \u201cAl die waarskuwingstekens, insluitende die etniese dimensie van \u2019n krisis, laat die gevaarligte flikker,\u201d het Zeid Ra\u2019ad Al &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=36098\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Gevaar van etniese suiwering Burundi waarsku VN&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[14631,7299,2261],"class_list":["post-36098","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-burundi","tag-etniese-suiwering","tag-volksmoord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36098","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36098"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36098\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36098"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36098"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36098"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}