{"id":36089,"date":"2016-01-19T09:42:16","date_gmt":"2016-01-19T07:42:16","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36089"},"modified":"2016-01-19T09:42:16","modified_gmt":"2016-01-19T07:42:16","slug":"vsa-stel-nuwe-sanksies-teen-iran-in","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36089","title":{"rendered":"VSA stel nuwe sanksies teen Iran in"},"content":{"rendered":"<p>Iran het nuwe Amerikaanse sankies teen die Islamitiese Republiek veroordeel en ges\u00ea dit is onwettig.<\/p>\n<p>Die land sal voortgaan om konvensionele milit\u00eare toerusting te ontwikkel, het Reuters berig.<\/p>\n<p>Amerika het Sondag sanksies teen 11 maatskappye en individue, wat verskaffers vir Iran se ballistiese missielprogram is, aangekondig onder druk van Israel.<\/p>\n<p>Die aankondiging is met twee weke vertraag om nie die naweek se vrylating van Amerikaanse gevangenes in gevaar te stel nie. <\/p>\n<p>Ondertussen is die lot van die voormalige FBI-agent, Robert Levinson, onbekend nadat hy in 2007 in Iran verdwyn het. Hy was nie deel van die uitruiling van gevangenes tussen Iran en Amerika die naweek nie.<\/p>\n<p>\u201cDie Islamitiese Republiek sal op hierdie verswarende en propagandistiese maatre\u00ebls reageer deur sterker as ooit voort te gaan met sy wettige missielprogram en om sy verdedingsvermo\u00eb te ontwikkel,\u201d het die ministerie van buitelandse sake in \u2018n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p>Iran het in Oktober 2015 missieltoetse uitgevoer wat deur die Verenigde Nasies bestempel is as \u2018n verbreking van \u2018n resolusie, wat die land verbied om missiele te ontwikkel wat kernplofkoppe kan dra.<\/p>\n<p>Iran hou vol die missiele dra bloot konvensionele wapens.<\/p>\n<p>\u2018n Woordvoerder vir die buitelandse ministerie, Hossein Jaberi Ansari, s\u00ea Washington se verkoop van wapentuig aan sy bondgenote in die Midde-Ooste, ter waarde van miljarde dollars jaarliks, word in \u201coorlogsmisdade teen Palestyne, Libanese en Jemeense burgers\u201d gebruik.<\/p>\n<p>\u201cDie Amerikaanse sanksies teen Iran se ballistiese missielprogram het geen wettige of morele legitimiteit nie,\u201d het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die koerante, Kayhan en Vatan-e-Emrooz het die nuus op hul voorblaaie uitbasuin. \u201cSanksies is terug!\u201d het die opskrif in Kayhan gelui. <\/p>\n<p>In die artikel word Teheran se opperleier, die ajatolla Ali Khamenei, aangehaal wat s\u00ea dat nuwe sanksies, onder enige voorwendsel, \u2018n verbreking van die kern-ooreenkoms sou wees.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Iran het nuwe Amerikaanse sankies teen die Islamitiese Republiek veroordeel en ges\u00ea dit is onwettig. Die land sal voortgaan om konvensionele milit\u00eare toerusting te ontwikkel, het Reuters berig. Amerika het Sondag sanksies teen 11 maatskappye en individue, wat verskaffers vir Iran se ballistiese missielprogram is, aangekondig onder druk van Israel. Die aankondiging is met twee &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=36089\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;VSA stel nuwe sanksies teen Iran in&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[4970,5174,6138,9592,2848],"class_list":["post-36089","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-iran","tag-israel","tag-kernwapens","tag-sanksies","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36089","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36089"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36089\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36089"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36089"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36089"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}