{"id":36068,"date":"2016-01-18T09:50:41","date_gmt":"2016-01-18T07:50:41","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36068"},"modified":"2016-01-18T09:50:41","modified_gmt":"2016-01-18T07:50:41","slug":"tuks-gesluit-weens-werkersopstand","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36068","title":{"rendered":"Tuks gesluit weens werkersopstand"},"content":{"rendered":"<p>Die Universiteit van Pretoria (UP) sal gesluit bly vir registrasie tot verdere kennisgewing n\u00e1 gewelddadige betogings deur uitgekontrakteerde skoonmakers verlede week op die kampus.<\/p>\n<p>In &#8216;n verklaring, het UP woordvoerder Anna-Retha Bouwer ges\u00ea &#8216;n vergadering met die kontrakwerkers oor hul griewe het Saterdag op &#8216;n dooiepunt ge\u00ebindig.<\/p>\n<p>Di\u00e9 werkers stel klaarblyklik nie belang in gelyke geleenthede nie, maar in voordele vir hulself.<\/p>\n<p>&#8220;Sedertdien word toegang tot die ingange na die universiteit belemmer deur protesaksie en dreigemente om intimidasie en geweld voort te sit,&#8221; het sy ges\u00ea. <\/p>\n<p>Die universiteit moedig aanlynregistrasie aan en studente gevra om hul aanlynportale te raadpleeg vir meer inligting.<\/p>\n<p>Bouwer het ges\u00ea die kontrakwerkers eis onmiddellike UP-aanstellings vir alle kontrakwerkers en &#8216;n minimumsalaris van R10 000 per maand.<\/p>\n<p>Die universiteit het &#8216;n soortgelyke benadering gevolg wat ooreenstem met ooreenkomste wat aangegaan is by verskeie ander universiteite soos Wits en die Universiteit van Johannesburg. <\/p>\n<p>&#8220;Ongelukkig is dit deur die verteenwoordigers van die skoonmakers en studenteverteenwoordigers verwerp,&#8221; s\u00ea Bouwer.<\/p>\n<p>Sy het ges\u00ea &#8216;n paar komplekse kwessies moet oorweeg word, insluitend hul langtermyn wettige kontrakte met diensverskaffers.<\/p>\n<p>Die werkers teiken die Universiteit van Pretoria (UP), die Tshwane Universiteit van Tegnologie, die Tshwane North College, die Tshwane-Suid-kollege en Medunsa hierdie week.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Universiteit van Pretoria (UP) sal gesluit bly vir registrasie tot verdere kennisgewing n\u00e1 gewelddadige betogings deur uitgekontrakteerde skoonmakers verlede week op die kampus. In &#8216;n verklaring, het UP woordvoerder Anna-Retha Bouwer ges\u00ea &#8216;n vergadering met die kontrakwerkers oor hul griewe het Saterdag op &#8216;n dooiepunt ge\u00ebindig. Di\u00e9 werkers stel klaarblyklik nie belang in gelyke &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=36068\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Tuks gesluit weens werkersopstand&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[21963,1665,5488,21588,17503,9176,18154,17872],"class_list":["post-36068","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-aanlynregistrasie","tag-geweld","tag-oproer","tag-skoonmakers","tag-tuks","tag-uj","tag-up","tag-werkers"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36068","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36068"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36068\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36068"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36068"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36068"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}