{"id":3606,"date":"2008-12-04T10:00:44","date_gmt":"2008-12-04T10:00:44","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3606"},"modified":"2008-12-04T10:00:44","modified_gmt":"2008-12-04T10:00:44","slug":"zimbabwe-polisie-storm-betogende-dokters","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3606","title":{"rendered":"Zimbabwe polisie storm betogende dokters"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\"><span>Die getuies het ges&ecirc; die polisiebeamptes in Harare het die optog van dokters en verpleegsters, sommige in uniform, gestorm het, waarna hulle gevlug het.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">   <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&#39;n Paar blokke weg het polisie onderwysers wat by dieselfde optog wou aansluit voorgekeer en ten minste 6 mense is in polisievoertuie weggeneem, volgens getuies wat nie hulle name genoem wil h&ecirc; nie uit vrees vir vergelding.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">   <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die unies sluit nou aan by &#39;n massaorganisasie wat druk op die regering wil plaas om die toenemende krisis aan te spreek.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">   <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Mans in blou uniforms van die paramilit&ecirc;re polisie wat met gewere gewapen is, was Woensdag gesien op verskeie ho&euml; bankhoofkwartiere se geboue. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">   <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Maandag het soldate amok gemaak toe hulle nie &#39;n salaris by die banke kon trek nie, vanwe&euml; &#39;n tekort aan kontant in die land wat veroorsaak word deur die ekonomiese ineenstorting.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">   <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Zimbabwe se staatskoerant het die minister van verdediging, Sydney Sekeramayi, aangehaal waar hy s&ecirc; dat daar wegbreekelemente in die land is wat probeer om geweld teen die regering aan te blaas.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">   <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Hy het ges&ecirc; Maandag se insident en die oproep om protes deur die unies laat &#39;n klomp vrae ontstaan en bygevoeg dat enige onwettige betogings nie verdra sal word nie.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">   <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Zimbabwe se uniekongresekretarisgeneraal, Wellington Chibebe, het aan Associated Press ges&ecirc; dat hy en ten minste 7 ander arbeidsleiers Woensdag deur veiligheidsmagte aangekeer is en ure later weer vrygelaat is. Hy het ges&ecirc; dat hulle gevra is om Donderdag met die polisie en die goewerneur van die sentrale bank te vergader.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">   <span>Die VN het ges&ecirc; dat sterftes as gevolg van die choleraepidemie gestyg het tot 565, met 12 546 mense wat die siekte onder lede het. Die regering het ges&ecirc; daar is 473 cholerasterftes aangemeld sedert Augustus, en &#39;n totaal van 11 700 mense is besmet met siekte.<\/span><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/devochki-90\/verhnjaja-odezhda\">\u0438\u043d\u0442\u0435\u0440\u043d\u0435\u0442 \u043c\u0430\u0433\u0430\u0437\u0438\u043d \u0434\u0435\u0442\u0441\u043a\u043e\u0439 \u0432\u0435\u0440\u0445\u043d\u0435\u0439 \u043e\u0434\u0435\u0436\u0434\u044b \u0434\u043b\u044f \u0434\u0435\u0432\u043e\u0447\u0435\u043a<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/58379-istoriya-supermarketov-klass-ot-osnovaniya-do-nashix-dnej.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0438\u0433\u043e\u0440\u0435\u0432\u0438\u0447 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"\n<p align=\"justify\"><span>Onluspolisie het &#39;n groep dokters en verpleegsters gestorm wat protes aangeteken het oor Zimbabwe se groeiende ekonomiese en gesondheidskrisis, het ooggetuies Woensdag ges&ecirc; nadat die sterftesyfer as gevolg van choleraepidemie gestyg het. Di&eacute; epidemie word op die verbrokkelende infrastruktuur blameer.<\/span><\/p>\n<p><span><span> <\/span><\/span><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,21108,3443],"class_list":["post-3606","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-suider-afrika","tag-zimbabwe-polisie-storm-betogende-dokters"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3606","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3606"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3606\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3606"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3606"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3606"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}