{"id":3605,"date":"2008-12-04T05:09:40","date_gmt":"2008-12-04T05:09:40","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3605"},"modified":"2008-12-04T05:09:40","modified_gmt":"2008-12-04T05:09:40","slug":"regering-se-teenmisdaadstrategie-is-mislukking-volgens-verslag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3605","title":{"rendered":"Regering se teenmisdaadstrategie is mislukking volgens verslag"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\"><span>Johan Burger, &#39;n senior navorser, het by &#39;n seminaar oor die staat se reaksie op misdaad gepraat, en het volgehou dat die strategie van die staat misluk het.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Hy het ges&ecirc; dit was as gevolg van die feit dat die staat nie sosio-ekonomiese probleme soos werkloosheid, armoede, en die afwesigheid van voldoende sosiale dienste, wat beskou word as die grootste bedreiging vir nasionale sekuriteit, deel van die strategie gemaak het nie.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Indien daar &#39;n nasionale bedreiging is, hoekom nie &#39;n nasionale strategie nie?&quot; het Burger ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Dit wys dat die regering nie optree binne die terme van sy konstitusionele mandaat nie.&quot;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Hy het ges&ecirc; die teleurstellende gebrek aan vertroue, toewyding en ondersteuning om die nasionale misdaadvoorkomingsveldtog (NMV) te implementeer was sy ondergang.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Hy het ges&ecirc; dat terwyl daar &#39;n positiewe afwaartse neiging in misdaad was, was die daling in 2005\/2006 kleiner as in 2002\/2003. Dit laat geregverdigde kommer ontstaan oor hoekom dit afgeneem het, gesien in die lig dat die polisiemag gegroei het in getalle.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Hy het wel ges&ecirc; dit is nie &#39;n vreemde verskynsel wat uniek is aan Suid-Afrika nie. &quot;Dit is nie net die polisie se skuld nie, en hoe gouer ons dit besef hoe beter. Dit bewys ook dat net om meer polisie aan te stel nie die probleem gaan oplos nie.&quot;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Hy het ges&ecirc; dat die polisie beweer dat die meeste moorde en sosiale kontakmisdade, wat wel afgeneem het maar steeds hoog bo die internasionale norm is, gepleeg word deur mense wat aan die slagoffers bekend is. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Volgens die polisie, gebeur &#39;n redelike groot hoeveelheid van die misdade in wonings, normaalweg buite bereik van konvensionele polisi&euml;ring.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Dit impliseer dat die polisie baie min, indien enige iets, kan doen om di&eacute; spesifieke tipe misdaad te voorkom,&quot; het Burger in die verslag ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die uitfasering van kommando&#39;s het ook &#39;n groot sekuriteitsvakuum gelaat.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Senior navorser Henri Boshoff het ges&ecirc; dit is kommerwekkend dat die kommando&#39;s toegemaak is op plekke waar daar amper geen plaasvervanger in plek was nie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Landelike gebiede veral is baie kwesbaar gelaat, gesien in die lig van die belangrike rol wat kommando&#39;s gespeel het in die veiligheid en landelike beskermingsplan, wat rondom kommando&#39;s gebou is, en vir alle praktiese doeleindes nou nutteloos is.&quot;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Hy het ges&ecirc; dat in terme van die regering se beloftes om personeel te verhoog, het hulle oor die laaste 5 jaar sowat 30 000 mense aangestel.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Vir sover dit ander aspekte van die vervangingsbeloftes betref, het die regering direk of indirek misluk om sy beloftes na te kom,&quot; het Boshoff ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Hy het ges&ecirc; dit is nie &#39;n geval van om weer die kommando&#39;s weer in te stel nie, maar sektorpolisi&euml;ring, wat indien dit reg toegepas word, die sekuriteitsgaping kan vul.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Grensbeheer was nog &#39;n voorbeeld van &quot;totale mislukking&quot;. <span>&nbsp;&nbsp;<\/span><span>&nbsp;&nbsp; <br \/><\/span><\/span><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/lezhaki_i_sideniya_avtomekhanika\/\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u043b\u0435\u0436\u0430\u043a\u0438 \u0438 \u0441\u0438\u0434\u0435\u043d\u0438\u044f \u0430\u0432\u0442\u043e\u043c\u0435\u0445\u0430\u043d\u0438\u043a\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/politics\/3884182\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0411\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p><span>Die regering se misdaadvoorkomingsstrategie het misluk omdat die regering nie die onderliggende oorsake van misdaad aanspreek nie, aldus &#39;n verslag van die Instituut vir Sekerheidstudies wat Woensdag vrygestel is.<\/span><\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[3377,3394,21089,3442,21108],"class_list":["post-3605","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-beeld","tag-die-burger","tag-nuus","tag-regering-se-teenmisdaadstrategie-is-mislukking-volgens-verslag","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3605","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3605"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3605\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3605"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3605"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3605"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}