{"id":36033,"date":"2016-01-14T18:15:54","date_gmt":"2016-01-14T16:15:54","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36033"},"modified":"2016-01-14T18:15:54","modified_gmt":"2016-01-14T16:15:54","slug":"isis-aanvaar-verantwoordelikheid-vir-jakarta-aanvalle","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36033","title":{"rendered":"ISIS aanvaar verantwoordelikheid vir Jakarta-aanvalle"},"content":{"rendered":"<p>Minstens sewe mense is dood in Jakarta na &#8216;n terreuraanval waarvoor ISIS verantwoordelikheid aanvaar het.<\/p>\n<p>Verskeie ontploffings en geweerskote is in die middestad gehoor. <\/p>\n<p>&#8216;n Polisiebeampte en Kanadese man, asook vyf aanvallers is gedood in die ontploffings en vuurgevegte in een van die besigste distrikte in die Indonesiese hoofstad.<\/p>\n<p>Tot sewe ontploffings en verskeie vuurgevegte het Jakarta Donderdag in &#8216;n skynbaar geko\u00f6rdineer aanval geruk.<\/p>\n<p>Sewentien mense, insluitend &#8216;n Nederlandse man, is gewond. Dit het veiligheidsmagte sowat drie uur geneem om die beleg by &#8216;n Starbuckskafee te be\u00ebindig, in Jakarta se oudste winkelsentrum.<\/p>\n<p>Die geko\u00f6rdineerde aanvalle volg na &#8216;n dreigement deur die Islamitiese Staat om Indonesi\u00eb te teiken. Die dreigement het die land in &#8216;n greep van vrees gehad.<\/p>\n<p>Die polisie s\u00ea hulle vermoed &#8216;n selfmoordbomaanvaller was vir minstens een van die ontploffings verantwoordelik. <\/p>\n<p>Volgens berigte het tot ses bomme ontplof. Ooggetuies s\u00ea daar was ook &#8216;n gespanne situasie met die veiligheidsmagte wat &#8216;n koffiewinkel binnegegaan het en &#8216;n verdagte wat glo op die gebou se dak vasgekeer was. <\/p>\n<p>Berigte is verder ontvang van &#8216;n polisielkontrolepunt wat voor &#8216;n winkelsentrum opgeblaas is. <\/p>\n<p>Skerpskutters is ook daar ontplooi.<\/p>\n<p>Intussen het die Islamitiese Staat nog nie verantwoordelikheid vir die aanval in Turkye aanvaar nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Minstens sewe mense is dood in Jakarta na &#8216;n terreuraanval waarvoor ISIS verantwoordelikheid aanvaar het. Verskeie ontploffings en geweerskote is in die middestad gehoor. &#8216;n Polisiebeampte en Kanadese man, asook vyf aanvallers is gedood in die ontploffings en vuurgevegte in een van die besigste distrikte in die Indonesiese hoofstad. Tot sewe ontploffings en verskeie vuurgevegte &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=36033\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ISIS aanvaar verantwoordelikheid vir Jakarta-aanvalle&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[7906,17039,17849,13089,5090,7829],"class_list":["post-36033","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-indonesie","tag-isis","tag-islamitiese-staat","tag-jakarta","tag-moslem","tag-terreur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36033","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36033"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36033\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36033"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36033"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36033"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}