{"id":36007,"date":"2016-01-14T08:34:01","date_gmt":"2016-01-14T06:34:01","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36007"},"modified":"2016-01-14T10:56:36","modified_gmt":"2016-01-14T08:56:36","slug":"trump-glo-duitse-volk-sal-merkel-met-geweld-omverwerp","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36007","title":{"rendered":"Trump glo Duitse volk sal Merkel met geweld omverwerp"},"content":{"rendered":"<p>Die Amerikaanse presidensi\u00eble voorloper Donald Trump het Dinsdag ges\u00ea die Duitse volk sal met geweld van kanselier Angela Merkel Merkel ontslae raak.<\/p>\n<p>&#8220;Ons het &#8216;n bietjie van &#8216;n situasie wat &#8216;n trojaanse perd kan wees. Jy kyk na wat gebeur in Duitsland. Keulen het nog nooit &#8216;n probleem gehad nie. Keulen, Duitsland. Reg? Alles piekfyn. Alles pragtig. Skoon en netjies. Mooi. Geen probleme nie. Nou sit hulle met onluste, hulle sit met verkragtings,&#8221; het Trump ges\u00ea tydens &#8216;n veldtogoptrede in Cedar Falls, Iowa.<\/p>\n<p>&#8220;Het jy gehoor van die Nuwejaarsaanval? Dit was soos &#8216;n ramp. En die Duitse volk gaan oproerig raak. Die Duitse volk gaan aan die einde Angela Merkel omverwerp. Ek weet nie wat de hel sy gedink het nie. Maar hulle het miljoene mense in Duitsland laat instroom, wat hulle nie stop nie.&#8221;<\/p>\n<p>Massaverkragtings en geweld deur migrante het die Duitse volk teen hul land se multikulturele <em>Willkommenskultur<\/em>, of &#8220;welkomkultuur&#8221; in opstand gebring.<\/p>\n<p>Maandag het Pegida, die Duitse akroniem vir Patriotiese Europe\u00ebrs teen die Islamisering van die Weste, &#8216;n massiewe saamtrek in Leipzig gehou.<\/p>\n<p>&#8220;Hierdie Moslemvlugtelinge &#8216;n totale terreuraanval teen Duitse vroue begin,&#8221; s\u00ea Tatjana Festerling, &#8216;n leidende aktivis van die anti-Moslem-beweging in Duitsland. &#8220;Hulle toon dat alles waaroor ons gewaarsku het, waar is. Integrasie is nie moontlik nie.<\/p>\n<p>&#8220;As die meerderheid burgers by hulle verstand was, sou hulle in opstand gekom het,&#8221; het sy bygevoeg tydens &#8216;n toespraak by die geleentheid.<\/p>\n<p>Die Leipzigse staatsaanklaer oorweeg die vervolging van Festerling vir die uitbuiting van die vryheid van uitdrukking, openbare aanhitsing van kriminele dade en oproer.<\/p>\n<p>In Keulen het woedende inwoners, gebrandmerk as &#8220;regse vigilantes&#8221; in die media deurgeloop nadat ses Pakistani&#8217;s, drie swartes van Guinee en twee Moslems aangeval is in weerwraakgeweld.<\/p>\n<p>Saterdag het die polisie &#8216;n waterkanon en pepersproei teen Pegida ondersteuners ingespan om linkse betogers in Keulen te beskerm, nadat die polisiehoof vroe\u00ebr afgedank is weens die massaverkragtings. <\/p>\n<p>Byna geen Moslem is aangekla na die Nuwejaarsgeweld nie, terwyl die polisiehoof sy werk verloor het omdat hy erken het dat hulle magteloos voor die massaverkragtingsaanslag was.<\/p>\n<p>Drie offisiere en &#8216;n verslaggewer is beseer in botsings in Keulen.<\/p>\n<p>&#8220;Sedert die eerste Pegida-aktiwiteite in 2014 sien ons dat baie mense begin om by politieke betogings aan te sluit en daar meer aktief optree,&#8221; s\u00ea Patrick Fels &#8216;n owerheidswaarnemer van Keulen.<\/p>\n<p>Daar is slegs 50 000 soldate in die Duitse weermag wat &#8216;n bevolking van ongeveer 82 miljoen moet beveilig. Indien gewone burgers nie hulle eie beskerming behartig nie, sal die sosiale orde gou ineenstort.<\/p>\n<p>Die verlinkse Duitse media wil egter verhoed dat Duitsers teen die nie-wit verkragters optree.<\/p>\n<p>Die kommunistiese mediapropaganda is ook bekommerd oor die sogenaamde &#8220;Odin-soldate&#8221; in die noorde van Finland. <\/p>\n<p>In &#8216;n aantal stede, is ongewapende maar sterk manne besig om die strate te patrolleer om &#8220;onre\u00eblmatighede&#8221; te voorkom waar migrante saamgetrek is. <\/p>\n<p>Tot dusver het die polisie hierdie samewerking verwelkom. Die meeste indringers in Finland kom uit die Noorde via Rusland. <\/p>\n<p>Die gedienstige NWO-hoofstroommedia in Duitsland is tans besig om sulke mense as &#8220;regse ekstremiste&#8221; te brandmerk.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Amerikaanse presidensi\u00eble voorloper Donald Trump het Dinsdag ges\u00ea die Duitse volk sal met geweld van kanselier Angela Merkel Merkel ontslae raak. &#8220;Ons het &#8216;n bietjie van &#8216;n situasie wat &#8216;n trojaanse perd kan wees. Jy kyk na wat gebeur in Duitsland. Keulen het nog nooit &#8216;n probleem gehad nie. Keulen, Duitsland. Reg? Alles piekfyn. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=36007\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Trump glo Duitse volk sal Merkel met geweld omverwerp&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":36008,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[],"class_list":["post-36007","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36007","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36007"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36007\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/36008"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36007"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36007"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36007"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}