{"id":35999,"date":"2016-01-13T07:17:48","date_gmt":"2016-01-13T05:17:48","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35999"},"modified":"2016-01-13T09:25:49","modified_gmt":"2016-01-13T07:25:49","slug":"verlinkses-aanvaar-verantwoordelikheid-vir-turkse-bomaanslag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35999","title":{"rendered":"Verlinkses aanvaar verantwoordelikheid vir Turkse bomaanslag"},"content":{"rendered":"<p>Verskeie liggame het op die grond in op Sultanahmet-plein, naby aan die Blou Moskee en Hagia Sophia, \u2018n w\u00earelderfenis plek, en belangrike toeriste-area in die stad gel\u00ea.<\/p>\n<p>Die kantoor van Istanboel se goewerneur s\u00ea die owerhede ondersoek die soort plofstof wat in die bomaanval gebruik is en wie moontlik vir die aanval verantwoordelik was. <\/p>\n<p>Die kantoor het ook bevestig dat tien mense dood en 15 beseer is, maar het geen verdere besonderhede verstrek nie.<\/p>\n<p>Turkye se AHaber-televisie het ges\u00ea die ontploffing is waarskynlik die werk van \u2018n selfmoordbomaanvaller.<\/p>\n<p>Die polisie het die strate in die omgewing afgekordon. \u201cOns tref voorsorgmaatre\u00ebls teen \u2018n moontlike tweede ontploffing,\u201d het \u2018n polisiebeampte op die toneel ges\u00ea terwyl hy mense van die plein af begelei het.<\/p>\n<p>Die ontploffing kom net meer as \u2018n jaar nadat \u2018n vroulike selfmoordbomaanvaller haar by \u2018n polisiekantoor vir toeriste naby dieselfde plein opgeblaas het. Een polisie-offisier is in die ontploffing dood en een is beseer.<\/p>\n<p>Verantwoordelikheid vir die aanval is aanvanklik deur \u2018n verlinkse groep aanvaar.<\/p>\n<p>Koerde, linksgesindes en ander militante het in die verlede almal aanvalle in Turkye uitgevoer.<\/p>\n<p>Turkye, &#8216;n ondersteuner van die Islamitiese Staat (ISIS) het &#8216;n teiken vir radikales geword met twee groot bomaanvalle wat die land die afgelope tyd geruk het.<\/p>\n<p>Die een aanval was op die dorp Suruc naby die Siriese grens en die ander in die hoofstad, Ankara, waarin meer as 100 mense dood is.<\/p>\n<p>Die aanslag sal &#8216;n negatiewe impak op toerisme in Turkye h\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Verskeie liggame het op die grond in op Sultanahmet-plein, naby aan die Blou Moskee en Hagia Sophia, \u2018n w\u00earelderfenis plek, en belangrike toeriste-area in die stad gel\u00ea. Die kantoor van Istanboel se goewerneur s\u00ea die owerhede ondersoek die soort plofstof wat in die bomaanval gebruik is en wie moontlik vir die aanval verantwoordelik was. Die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35999\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Verlinkses aanvaar verantwoordelikheid vir Turkse bomaanslag&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[15821,17039,6236,8793],"class_list":["post-35999","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-bomaanslag","tag-isis","tag-toerisme","tag-turkye"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35999","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35999"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35999\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35999"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35999"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35999"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}