{"id":35994,"date":"2016-01-13T08:50:55","date_gmt":"2016-01-13T06:50:55","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35994"},"modified":"2016-01-13T08:50:55","modified_gmt":"2016-01-13T06:50:55","slug":"minister-van-nywerheid-verkies-muishondlande-met-rommelstatus","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35994","title":{"rendered":"Minister van nywerheid verkies muishondlande met rommelstatus"},"content":{"rendered":"<p>Die Withuis het &#8216;n presidensi\u00eble proklamasie uitgereik waarin hy dreig om Suid-Afrika se handelsvoordele op te hef indien Amerikaanse pluimveeprodukte nie teen 15 Maart op plaaslike winkelrakke is nie. <\/p>\n<p>Die DA s\u00ea die gesloer met onderhandelings oor die Wet op Afrikagroeigeleenthede is &#8216;n aanduiding van betrekkinge tussen Suid-Afrika en Amerika wat versuur. <\/p>\n<p>Die leier van die DA, Mmusi Maimane s\u00ea daar is blykbaar groot wantroue tussen die twee regerings, en dat dit op die lange duur te\u00ebspoed vir die plaaslike ekonomie kan beteken.<\/p>\n<p>Die Suid-Afrikaanse regering se erns om die sperdatum van die Agoa-handelsooreenkoms na te kom, is reeds &#8216;n geruime tyd onder verdenking.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nIndien die land nie gehoor gee aan die sperdatum nie, sal die tarief-vrye invoer van Suid-Afrikaanse landbouprodukte na Amerika opgeskort word.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nDie ANC se Rob Davies, minister van handel en nywerheid, sleep voete oor die kwessie.<\/p>\n<p>Davies wil glo nie die bestaande handelsbetrekkinge met Suid-Afrika se tradisionele vennote, soos Amerika en die Europese Unie, gestand doen nie.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nOnder aanvoering van Davies, word die land se ekonomiese welstand en oorlewing toenemend afhanklik van muishondlande soos Kuba en Brasili\u00eb, wat rommelstatus geniet, s\u00ea ontleders.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nChina se ekonomie is besig om vinnig af te koel en dit sal ekonomiese selfmoord wees om op hierdie stadium tradisionele en gevestigde handelsvennote te vervreem.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nHoewel die swak rand &#8216;n geweldige skok vir die land se ekonomie is, kan dit nog steeds tot Suid-Afrika se voordeel wees wat uitvoere betref.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Withuis het &#8216;n presidensi\u00eble proklamasie uitgereik waarin hy dreig om Suid-Afrika se handelsvoordele op te hef indien Amerikaanse pluimveeprodukte nie teen 15 Maart op plaaslike winkelrakke is nie. Die DA s\u00ea die gesloer met onderhandelings oor die Wet op Afrikagroeigeleenthede is &#8216;n aanduiding van betrekkinge tussen Suid-Afrika en Amerika wat versuur. Die leier van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35994\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Minister van nywerheid verkies muishondlande met rommelstatus&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,85],"tags":[17471,17295,12466,21940,5663,19955,2848],"class_list":["post-35994","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-c76-sake","tag-agoa","tag-handelsooreenkoms","tag-kuba","tag-nywerheid-en-handel","tag-rob-davies","tag-rommelstatus","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35994","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35994"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35994\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35994"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35994"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35994"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}