{"id":35985,"date":"2016-01-13T08:25:10","date_gmt":"2016-01-13T06:25:10","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35985"},"modified":"2016-01-13T08:25:22","modified_gmt":"2016-01-13T06:25:22","slug":"vier-boere-van-parys-kry-borg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35985","title":{"rendered":"Vier boere van Parys kry borg"},"content":{"rendered":"<p>Die vier boere van Parys wat in die plaaslike landdroshof verskyn het weens die beweerde moord op twee swart plaasaanvallers, het borg gekry.<\/p>\n<p>Loedie van der Westhuizen is verlede week in sy huis op sy plaas aangeval waarna sy seun, Gert van der Westhuizen, Johan Cilliers sr., sy seun, Johan jr., en Anton Loggenberg hom te hulp gesnel het. <\/p>\n<p>&#8216;n Gebedsbyeenkoms is op die dorp gehou om die spanning tussen wit en swart te probeer ontlont.<\/p>\n<p>Organiseerder van die gebedsbyeenkoms, Pieter Kemp, s\u00ea bykans 500 mense was  byeen terwyl die hofverrigtinge aan die gang was. Hy s\u00ea dit het aan mense \u2018n geleentheid gebied om sonder enige politieke agenda of haat vir plaasaanvalle, die droogtetoestande, en re\u00ebn wat intussen tydelike verligting in talle droogtegeteisterde gebiede gebring het, te bid. <\/p>\n<p>Volgens hom het ds. Ian Jonker van die plaaslike NG kerk Parys-Oos \u2018n boodskap van hoop gelewer en beklemtoon dat mismoediges \u2018n opbouende benadering moet volg te midde van negatiewe omstandighede in die land. <\/p>\n<p>Kemp s\u00ea Jonker het beklemtoon dat daar \u2018n toekoms in die land is, al lyk dit hoe donker. \u201cOns sal vorentoe gaan, ons weet ons is onder die beskerming van ons Vader.\u201d <\/p>\n<p>Gemoedere het vanoggend buite die hof hoog geloop tussen \u2018n groep EFF-oproeriges en wit boere.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die vier boere van Parys wat in die plaaslike landdroshof verskyn het weens die beweerde moord op twee swart plaasaanvallers, het borg gekry. Loedie van der Westhuizen is verlede week in sy huis op sy plaas aangeval waarna sy seun, Gert van der Westhuizen, Johan Cilliers sr., sy seun, Johan jr., en Anton Loggenberg hom &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35985\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vier boere van Parys kry borg&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[12566,14992,7507,7298,6336,266,2261],"class_list":["post-35985","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-borg","tag-moordklag","tag-parys","tag-plaasaanval","tag-plaasmoorde","tag-rassisme","tag-volksmoord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35985","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35985"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35985\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35985"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35985"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35985"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}