{"id":35976,"date":"2016-01-12T08:42:58","date_gmt":"2016-01-12T06:42:58","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35976"},"modified":"2016-01-12T09:45:26","modified_gmt":"2016-01-12T07:45:26","slug":"meksikaanse-dwelmbaas-el-chapo-terug-agter-tralies","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35976","title":{"rendered":"Meksikaanse dwelmbaas El Chapo terug agter tralies"},"content":{"rendered":"<p>Met Joaquin (El Chapo) Guzman terug in die gevangenis, sal die Mexikaanse regering waarskynlik probeer om die glibberige meesterbrein se uitlewe\u00adring aan Amerika te bespoedig eerder as om die gevaar te loop dat hy weer ontsnap.<\/p>\n<p>Pres. Enrique Pena Nieto het voor Guzman se ontsnapping uit \u2019n ho\u00eb sekuriteit gevangenis op 11 Julie 2015 \u2019n stokkie gesteek voor enige uitlewering en wou eerder die Sinaloa-\u00addwelmkartel se baas in Mexiko verhoor.<\/p>\n<p>Guzman se inhegtenisname Vrydag op die kusdorp, Los Mochis, in die Sinaloa-staat, het gehelp om Pena Nieto se aansien, halfpad in sy ses jaar lange termyn, te herstel en hy sal nie weer die risiko wil neem dat hy weer ontsnap nie.<\/p>\n<p>Die vrees is geregverdig aangesien Guzman in die verlede reeds uit twee maksimum sekuriteit gevangenisse ontsnap het. Hy het in 2001 in \u2019n \u00adwasgoedtrollie en in Julie deur \u2019n 1,5 kilometer lange ondergrondse tonnel ontsnap.<\/p>\n<p>Met min ho\u00eb sekuriteitsgeriewe beskikbaar, is Guzman teruggestuur na die Altiplano-gevangenis naby Mexikostad, waar hy die vorige keer ontsnap het.<\/p>\n<p>Mexikaanse owerhede s\u00ea die kontak wat die Amerikaanse akteur Sean Penn met Guzman gehad het, het gehelp om hom vas te trek, al het hy aanvanklik daarin geslaag om \u2019n klopjag te ontglip op die plek waar Penn \u2019n onderhoud met hom gevoer het.<\/p>\n<p>Penn se artikel oor Guzman is Saterdag, \u2019n dag na die inhegtenisname, deur die tydskrif Rolling Stone gepubliseer. <\/p>\n<p>In die artikel skryf Penn oor die omvattende voorsorgmaatre\u00ebls wat getref is voordat hy die onderhoud kon voer.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Met Joaquin (El Chapo) Guzman terug in die gevangenis, sal die Mexikaanse regering waarskynlik probeer om die glibberige meesterbrein se uitlewe\u00adring aan Amerika te bespoedig eerder as om die gevaar te loop dat hy weer ontsnap. Pres. Enrique Pena Nieto het voor Guzman se ontsnapping uit \u2019n ho\u00eb sekuriteit gevangenis op 11 Julie 2015 \u2019n &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35976\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Meksikaanse dwelmbaas El Chapo terug agter tralies&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[14436,21937,9979,2848],"class_list":["post-35976","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-dwelmbaas","tag-el-chapo","tag-meksiko","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35976","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35976"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35976\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35976"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35976"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35976"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}