{"id":35970,"date":"2016-01-12T09:23:07","date_gmt":"2016-01-12T07:23:07","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35970"},"modified":"2016-01-12T09:23:07","modified_gmt":"2016-01-12T07:23:07","slug":"boere-eff-ruk-op-vir-wittes-se-borgaansoek-na-gefnuikte-plaasaanval","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35970","title":{"rendered":"Boere, EFF ruk op vir wittes se borgaansoek na gefnuikte plaasaanval"},"content":{"rendered":"<p>Vier wit boere van Parys in die Vrystaat sal na verwagting vanoggend in die dorp se landdroshof om borgtog aansoek doen. <\/p>\n<p>Talle wit boere uit die omgewing het opgedaag om die wittes te ondersteun in hul borgaansoek.<\/p>\n<p>Die mans staan tereg op aanklagte wat verband hou met die dood van twee vermeemde swart plaasaanvallers verlede Woensdag nadat hulle &#8216;n plaasmoord verydel het deur vinnig op te tree.<\/p>\n<p>Die twee swartes is in polisieaanhouding dood. Hulle is deur sowat 50 wit boere aangekeer nadat hul beplande aanval op die boer Loedie van der Wetshuizen misluk het.<\/p>\n<p>Van der Westhuizen kon betyds die paniekknoppie druk, waarna die boosdoeners gevlug het.<\/p>\n<p>Die plaasaanval op Biesiesbult word deur die EFF as &#8216;n loongeskil voorgehou. Kgotso Morapela, Vrystaatse leier van die EFF, s\u00ea hulle gaan by die hof betoog.<\/p>\n<p>Van der Westhuizen het egter aan Netwerk24 ges\u00ea dat hy die twee nie ken nie.<\/p>\n<p>Vrystaat Landbou (VL) om kalmte gemaan by Dinsdag se hofverskyning. \u201cWeens die huidige landelike misdaadklimaat het frustrasievlakke breekpunt bereik en wil VL &#8216;n versoek rig vir kalm optrede van die groter publiek om verdere toename in geweld en misdaad te verhinder,\u201d het VL in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p>Johan Cilliers sr., Johan Cilliers jr., Anton Loggenberg en Boeta van der Westhuizen sal na verwagting Dinsdag aansoek om borgtog doen.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vier wit boere van Parys in die Vrystaat sal na verwagting vanoggend in die dorp se landdroshof om borgtog aansoek doen. Talle wit boere uit die omgewing het opgedaag om die wittes te ondersteun in hul borgaansoek. Die mans staan tereg op aanklagte wat verband hou met die dood van twee vermeemde swart plaasaanvallers verlede &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35970\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Boere, EFF ruk op vir wittes se borgaansoek na gefnuikte plaasaanval&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[4948,10876,4111,5488,7298,2261],"class_list":["post-35970","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-boere","tag-eff","tag-landbou","tag-oproer","tag-plaasaanval","tag-volksmoord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35970","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35970"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35970\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35970"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35970"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35970"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}