{"id":35950,"date":"2016-01-11T09:32:00","date_gmt":"2016-01-11T07:32:00","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35950"},"modified":"2016-01-11T09:32:00","modified_gmt":"2016-01-11T07:32:00","slug":"boere-wat-lewens-en-grond-wil-beskerm-kan-reken-op-rassevergelding","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35950","title":{"rendered":"Boere wat lewens en grond wil beskerm kan reken op rassevergelding"},"content":{"rendered":"<p>Boere wat hul eie lewens en grond teen swart aanvallers wil beskerm, kan reken op die regime se rassevergelding.<\/p>\n<p>Alhoewel die 72-jarige Vrystaatse boer van Parys te hulp gesnel is toe twee swartes hom wou vermoor, word Loedie van der Westhuizen se eie seun, Boeta, nou aangekla van moord.<\/p>\n<p>Boeta het die naweek in die gevangenis deurgebring saam met drie ander wit boere van die omgewing.<\/p>\n<p>Brig. Hangwani Mulaudzi, woordvoerder van die Valke, s\u00ea die wit boere staan voorlopig tereg weens moord.<\/p>\n<p>Die twee swart aanvallers het geld ge\u00ebis, maar moes op die vlug slaan toe die hulp opdaag. Hulle is uiteindelik aangekeer.<\/p>\n<p>Tientalle boere was op die toneel waar die mans aangerand is toe die polisie opdaag. Albei mans het egter nog geleef toe die polisie hulle weggeneem het.<\/p>\n<p>Een van die mans is by sy aankoms by die hospitaal in Parys dood en die ander een is by sy aankoms by die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein dood verklaar.<\/p>\n<p>Die aanvallers was nie werknemers van Van der Westhuizen nie.<\/p>\n<p>Boere leef in vrees dat een van hulle volgende kan wees nadat die 40-jarige boer Johan Strydom in 2010 met \u2019n ysterstaaf geslaan is en agter sy eie Mazda-bakkie gesleep is. Strydom het nie die aanval oorleef nie.<\/p>\n<p>Loedie se dogter is die joernalis Alet Rademeyer.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Boere wat hul eie lewens en grond teen swart aanvallers wil beskerm, kan reken op die regime se rassevergelding. Alhoewel die 72-jarige Vrystaatse boer van Parys te hulp gesnel is toe twee swartes hom wou vermoor, word Loedie van der Westhuizen se eie seun, Boeta, nou aangekla van moord. Boeta het die naweek in die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35950\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Boere wat lewens en grond wil beskerm kan reken op rassevergelding&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[11030,4948,21256,4111,7507,2261],"class_list":["post-35950","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-aanvalle","tag-boere","tag-etniese-uitwissing","tag-landbou","tag-parys","tag-volksmoord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35950","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35950"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35950\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35950"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35950"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35950"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}