{"id":35948,"date":"2016-01-11T09:15:06","date_gmt":"2016-01-11T07:15:06","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35948"},"modified":"2016-01-11T09:15:06","modified_gmt":"2016-01-11T07:15:06","slug":"wits-beloof-om-universiteite-in-2016-verder-te-ontwrig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35948","title":{"rendered":"Wits beloof om universiteite in 2016 verder te ontwrig"},"content":{"rendered":"<p>Die #FeesMustFall-beweging se terugkeer vir 2016 het by die Universiteit van die Witwatersrand afgeskop.<\/p>\n<p>Op die eerste dag van registrasie, Wits se Verteenwoordigende Studenteraad (VSR) bevestig dat hulle sal voortgaan om die instelling te ontwrig.<\/p>\n<p>In &#8216;n verklaring het die VSR ges\u00ea studente word glo gekonfronteer met &#8216;n soortgelyke probleem as &#8216;n jaar gelede.<\/p>\n<p>&#8220;Duisende [swart] jeugdiges het nie toegang tot die instellings van ho\u00ebr onderwys nie, ten spyte van hul akademiese vermo\u00ebns in die mees uitdagende omstandighede!&#8221;<\/p>\n<p>Die studenteraad het weer &#8216;n app\u00e8l op ras gemaak om meriete te troef.<\/p>\n<p>&#8220;Een akademiese en finansi\u00eble uitsluiting is een te veel, en ons weet dat akademiese uitsluitings dikwels gekoppel is aan finansi\u00eble kwessies, want daar is &#8216;n kampus vir die rykes en &#8216;n kampus vir die armes. So hierdie stelsel is ontwerp om stelselmatig die swart kind uit te sluit.&#8221;<\/p>\n<p>Weens &#8216;n &#8220;strukturele uitsluitingsmeganisme&#8221; kan &#8220;geen bedrag uit fondsinsameling die krisis in ho\u00ebr onderwys oplos nie,&#8221;s\u00ea die VSR.<\/p>\n<p>#FeesMustFall is &#8216;n getalarm, kunsmatige anti-wit protesbeweging wat in middel-Oktober 2015 deur wit rewolusion\u00eares op die been gebring is.<\/p>\n<p>Protes het by die Universiteit van die Witwatersrand begin en versprei na die Universiteit van Kaapstad en die Universiteit van Rhodes.<\/p>\n<p>President Jacob Zuma het uiteindelik verklaar dat daar geen toename in fooie vir 2016 sal wees nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die #FeesMustFall-beweging se terugkeer vir 2016 het by die Universiteit van die Witwatersrand afgeskop. Op die eerste dag van registrasie, Wits se Verteenwoordigende Studenteraad (VSR) bevestig dat hulle sal voortgaan om die instelling te ontwrig. In &#8216;n verklaring het die VSR ges\u00ea studente word glo gekonfronteer met &#8216;n soortgelyke probleem as &#8216;n jaar gelede. &#8220;Duisende &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35948\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Wits beloof om universiteite in 2016 verder te ontwrig&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[6830,21530,4933,12916,4917],"class_list":["post-35948","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anti-wit","tag-fooie","tag-kaapstad","tag-rewolusie","tag-universiteite"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35948","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35948"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35948\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35948"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35948"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35948"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}