{"id":35936,"date":"2016-01-09T13:35:53","date_gmt":"2016-01-09T11:35:53","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35936"},"modified":"2016-01-09T13:35:53","modified_gmt":"2016-01-09T11:35:53","slug":"zuma-bevorder-rasseverdeling-en-stook-rassehaat-met-grond-pieter-groenewald","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35936","title":{"rendered":"Zuma bevorder rasseverdeling en stook rassehaat met grond: Pieter Groenewald"},"content":{"rendered":"<p>\u201cPres. Jacob Zuma bevorder rasseverdeling en stook rassehaat met sy uitlating dat grond die oorsaak is van armoede, ongelykheid en werkloosheid en dat die grond in Suid-Afrika gesteel is. Met hierdie opmerking teiken Zuma die wittes in Suid-Afrika asof hulle die oorsaak is van armoede, ongelykheid en werkloosheid. Daar word ook gereeld in die parlement ges\u00ea dat \u2018wittes het die grond gesteel\u2019. Dit stook rassehaat en die Vryheidsfront Plus gaan \u0149 klagte van rassisme indien by die Menseregtekommissie (MRK) om Zuma te ondersoek,\u201d s\u00ea dr. Pieter Groenewald, hoofwoordvoerder oor grondsake van die Vryheidsfront Plus.<\/p>\n<p>\u201cDie feit dat Zuma hierdie opmerking in Rustenburg voor tradisionele leiers gemaak het, vererger die situasie as in gedagte gehou word wat die gevolge was met die uitlatings van die Zoeloe-koning oor vreemdelinge in Suid-Afrika. Dit is ook duidelik dat Zuma die EFF probeer troef oor die grondkwessie wat emosies en humeure vinnig laat opvlam.<\/p>\n<p>\u201cDie teendeel oor grond is egter waar. Grond vereis harde werk en kundigheid om bewerk te word en om produksie te lewer. Die blote besit van grond gaan nie armoede, ongelykheid en werkloosheid skielik oplos nie. Zuma en die ANC weet nie meer hoe om armoede en werkloosheid op te los nie en nou word op \u0149 onverantwoordelike en emosionele wyse die wittes daarvoor beskuldig. Dit is \u0149 gevaarlike resep wat rassekonflik skep,\u201d het Groenewald ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201cPres. Jacob Zuma bevorder rasseverdeling en stook rassehaat met sy uitlating dat grond die oorsaak is van armoede, ongelykheid en werkloosheid en dat die grond in Suid-Afrika gesteel is. Met hierdie opmerking teiken Zuma die wittes in Suid-Afrika asof hulle die oorsaak is van armoede, ongelykheid en werkloosheid. Daar word ook gereeld in die parlement [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":35937,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5480,9625,6723,21925],"class_list":["post-35936","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-armoede","tag-grond","tag-jacob-zuma","tag-rassekonflik"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35936","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35936"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35936\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/35937"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35936"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35936"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35936"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}