{"id":35913,"date":"2016-01-08T08:23:46","date_gmt":"2016-01-08T06:23:46","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35913"},"modified":"2016-01-09T08:00:44","modified_gmt":"2016-01-09T06:00:44","slug":"velaphi-khumalo-glo-geskors-by-gp-weens-oproep-om-blanke-volksmoord","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35913","title":{"rendered":"Velaphi Khumalo glo geskors by GP weens oproep om blanke volksmoord"},"content":{"rendered":"<p>Terwyl Suid-Afrika nuwe hoogte- (of laagte-)punte bereik in sy nabootsing van Amerikaanse politieke korrektheid en die obsessie oor ras en rassisme, het die Gautengse provinsie aangekondig dat sy werknemer Velaphi Khumalo glo &#8216;n tugverhoor in die gesig staar weens sy onlangs oproep om blanke volksmoord op sosiale media (skermafdruk hierby). Khumalo is &#8216;n werknemer van die departement kuns en kultuur in die provinsie Gauteng.<\/p>\n<p>Die volledige aanhaling van Khumalo se plasing op Facebook lui soos volg:<\/p>\n<blockquote><p>&#8220;We must act as Hitler did to the Jews. I don\u2019t believe any more that the is a large number of not so racist whit people . I\u2019m starting to be sceptical even of those within our Movement the ANC. I will from today unfriend all white people I have as friends from today u must be put under the same blanket as any other racist white because secretly u all are a bunch of racist fuck heads. as we have already seen.\u201d<\/p><\/blockquote>\n<p>Gister het hy om verskoning gevra deur blanke rassisme die skuld vir sy uitbarsting te gee:<\/p>\n<blockquote><p>&#8220;I would like to apologiese (sic) to the Gauteng government for my emotional comments that I made on a public platform. I further want to apologise to the ANC for the comments I made that do not reflect the ideologies of a Democratic society that are our ideals.&#8221;<\/p><\/blockquote>\n<p>Dit is egter onduidelik of Khumalo werklik geskors is, hangende &#8216;n tugverhoor, aangesien daar bloot van &#8216;n &#8220;interne proses&#8221; by die provinsie Gauteng gepraat word. Dit mag dalk net &#8216;n waarskuwing of iets dergelike behels.<\/p>\n<p>Intussen woed die rasseherrie rondom <a href=\"http:\/\/praag.co.za\/?p=35829\">Penny Sparrow se uitlatings<\/a> oor swart &#8220;ape&#8221; wat Durban se strande met vullis bemors steeds en dit lyk asof sy, soos die Reitz-studente voorheen, strafregtelik van crimen injuria aangekla gaan word. Geen verder nuus is oor die <a href=\"http:\/\/praag.co.za\/?p=35864\">Chris Hart-geval<\/a> bekend nie en Hart handhaaf intussen &#8216;n &#8220;lae profiel&#8221;.<\/p>\n<p id=\"content_title\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignright wp-image-35924 size-medium\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/hate_white_people-225x300.jpg\" alt=\"hate_white_people\" width=\"225\" height=\"300\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/hate_white_people-225x300.jpg 225w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/hate_white_people-111x148.jpg 111w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/hate_white_people-23x31.jpg 23w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/hate_white_people-29x38.jpg 29w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/hate_white_people-161x215.jpg 161w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/hate_white_people.jpg 600w\" sizes=\"auto, (max-width: 225px) 85vw, 225px\" \/>Vandag verskyn daar in die Mail &amp; Guardian &#8216;n meningstuk deur die bekende swart nasionalis en voormalige EFF-bestuurslid, Andile Mngxitama onder die titel: <a href=\"http:\/\/mg.co.za\/article\/2016-01-07-penny-sparrow-racisms-sacrificial-lamb\" target=\"_blank\">Penny Sparrow: Racism&#8217;s sacrificial lamb<\/a>. Daarin lyk dit asof hy &#8216;n argument vir radikale grondhervorming uitmaak wat glo die enigste &#8220;oplossing vir rassisme&#8221; sou wees. Weens die betaalmuur wat die M&amp;G deesdae op hul webblad het, is die artikel nie tans vir nie-intekenaars leesbaar nie, maar sal waarskynlik oor &#8216;n paar dae wel aanlyn beskikbaar wees.<\/p>\n<p>Waarskynlik weens die verwysing na Hitler, het die Suid-Afrikaanse Joodse Raad van Afgevaardigdes aangekondig dat hy &#8220;in die komende dae &#8216;n formele klag by die SA Menseregtekommissie sal indien&#8221;.<\/p>\n<p>Terwyl die hoofstroommedia fokus op Penny Sparrow en Chris Hart se uitlatings, bestaan daar &#8216;n hele horde swartes op Twitter en Facebook wat gereeld anti-blanke boodskappe plaas, waaronder oproepe om blankes uit die land te verdryf of om alle blankes dood te maak.<\/p>\n<p>Die redakteur van Netwerk24, Adriaan Basson, het &#8216;n beroep op blankes gedoen om mede-blankes in die openbaar uit te skel as hulle hul aan &#8220;rassistiese&#8221; taal of houdings skuldig maak. Hy skryf:<\/p>\n<blockquote><p>2016 is die jaar wat wit mense wat glo in \u2019n toekoms vir Suid-Afrika nie langer kan stilbly nie. Anders gaan rassiste soos Penny Sparrow namens jou praat.<\/p><\/blockquote>\n<p>Die redaktrise van <em>Die Volksblad<\/em>, Johanna van Eeden, betreur dit dat &#8220;rassisme met rassisme beveg word&#8221;, asook die heengaan van die liberale &#8220;nasiebouprojek&#8221;:<\/p>\n<blockquote><p>Dit dra niks by tot \u2019n oplossing nie en pogings om br\u00fbe te bou is nie volhoubaar nie. Ons m\u00f3\u00e9t \u2019n manier kry om die klowe tussen rasse te oorbrug.<\/p><\/blockquote>\n<p>Vir die hoofstroommedia bly &#8220;rassisme&#8221; dus &#8216;n &#8220;blanke probleem&#8221; en verseg hulle om aandag te gee aan swart rassenarsisme wat besig is om handuit te ruk, &#8216;n narsisme wat jare lank al deur linkse en liberale joernaliste, asook akademici gevoed word&#8230;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Terwyl Suid-Afrika nuwe hoogte- (of laagte-)punte bereik in sy nabootsing van Amerikaanse politieke korrektheid en die obsessie oor ras en rassisme, het die Gautengse provinsie aangekondig dat sy werknemer Velaphi Khumalo glo &#8216;n tugverhoor in die gesig staar weens sy onlangs oproep om blanke volksmoord op sosiale media (skermafdruk hierby). Khumalo is &#8216;n werknemer van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35913\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Velaphi Khumalo glo geskors by GP weens oproep om blanke volksmoord&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":35915,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[21885,21894,4772,266,21914],"class_list":["post-35913","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-chris-hart","tag-penny-sparrow","tag-ras","tag-rassisme","tag-velaphi-khumalo"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35913","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35913"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35913\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/35915"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35913"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35913"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35913"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}