{"id":35908,"date":"2016-01-07T08:26:18","date_gmt":"2016-01-07T06:26:18","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35908"},"modified":"2016-01-07T08:26:18","modified_gmt":"2016-01-07T06:26:18","slug":"oorskot-van-34-migrante-spoel-op-turkse-kus-uit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35908","title":{"rendered":"Oorskot van 34 migrante spoel op Turkse kus uit"},"content":{"rendered":"<p>Die liggame van 34 migrante, van wie minstens sewe kinders is, is Dinsdag dood op twee strande aan Turkye se Ege\u00efese kus gevind, nadat hulle o\u00ebnskynlik probeer het om na die nabygele\u00eb Griekse eiland Lesbos te gaan.<\/p>\n<p>Die migrante, wat beweer dat hulle van Siri\u00eb se oorlog vlug na Europa, gaan voort om koue winterweer te beleef, het Reuters berig. <\/p>\n<p>Ongeveer \u2019n miljoen mense het in 2015 die Ege\u00efese see oorgesteek of probeer om dit oor te steek, vyf keer meer as in 2014.<\/p>\n<p>Die mense wat Dinsdag dood aangetref is, het omgekom nadat hul boot of bote in die onstuimige see omgeslaan het.<br \/>\nDie kuswag het 12 ander uit die see en op die rotse aan die Ayvalik-kus gered. Drie bote en \u2019n helikopter was betrokke in die reddingsoperasie.<\/p>\n<p>\u201cDit is \u2019n misdaad teen die mensdom. Dit is moord om mense op \u2019n see soos hierdie te laat gaan,\u201d het die goewerneur van Ayvalik, Namik Kemal Nazli, ges\u00ea met verwysing na diegene wat migrante uitbuit wat desperaat is om Europa te bereik.<\/p>\n<p>Toenemende polisi\u00ebring aan die Turkse strande en kouer weersomstandighede het nie migrante uit die Midde-Ooste, Afganistan en Afrika afgeskrik om die gevaarlike reis in klein bootjies te onderneem nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die liggame van 34 migrante, van wie minstens sewe kinders is, is Dinsdag dood op twee strande aan Turkye se Ege\u00efese kus gevind, nadat hulle o\u00ebnskynlik probeer het om na die nabygele\u00eb Griekse eiland Lesbos te gaan. Die migrante, wat beweer dat hulle van Siri\u00eb se oorlog vlug na Europa, gaan voort om koue winterweer &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35908\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Oorskot van 34 migrante spoel op Turkse kus uit&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":35909,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[2715,5810,16687,10641,8793],"class_list":["post-35908","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-immigrasie","tag-krisis","tag-migrante","tag-sirie","tag-turkye"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35908","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35908"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35908\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/35909"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35908"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35908"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35908"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}