{"id":35899,"date":"2016-01-07T08:09:11","date_gmt":"2016-01-07T06:09:11","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35899"},"modified":"2016-01-07T08:10:43","modified_gmt":"2016-01-07T06:10:43","slug":"noorwee-vra-dat-diplomaat-gepos-word-na-dronkbestuur","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35899","title":{"rendered":"Noorwe\u00eb vra dat diplomaat gepos word na dronkbestuur"},"content":{"rendered":"<p>Die regering het bevestig dat hy &#8216;n amptelike versoek van Noorwe\u00eb ontvang het om die diplomatieke immuniteit van &#8216;n senior diplomaat terug te trek.<\/p>\n<p>Di\u00e9 versoek is gerig nadat die swartman van ongeveer 50 na bewering in Oslo se sjiek Frogner-distrik onder die invloed van alkohol bestuur het, van die polisie gevlug en &#8216;n ongeluk veroorsaak het. <\/p>\n<p>Die diplomaat het glo van die polisie probeer wegjaag. Toe die Noorse polisie hul blou sireneligte aanskakel het die swarte in die aankomende verkeer ingedraai en so die ongeluk veroorsaak.<\/p>\n<p>Daarna het die diplomaat uit die kar gespring en weggehardloop. <\/p>\n<p>Die Suid-Afrikaanse ambassadepersoneel het glo volgens die <em>Aftenposten <\/em>die diplomatieke nommerplate van die voertuig verwyder om dit moeiliker te maak vir die owerhede om die kar op te spoor.<\/p>\n<p>&#8216;n Nege-en-twintig jarige paramedikus is ernstig in die ongeluk beseer. Sy het haar heup op verskeie plekke gebreek en moes in die Ullev\u00e5l Universiteitshospitaal behandeling ontvang.<\/p>\n<p>Die Noorweegse polisie s\u00ea amptenare van die Suid-Afrikaanse ambassade het op die ongelukstoneel geweier dat die diplomaat &#8216;n alkoholtoets ondergaan en het sy diplomatieke immuniteit voorgehou. <\/p>\n<p>Die Noorweegse woordvoerder vir buitelandse sake, Hilde Steinfeld s\u00ea die versoek is aan Suid-Afrika se swart ambassadeur in Oslo sedert 2013, Queen Anne Zondo oorhandig. <\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van die departement van internasionale betrekkinge, Nelson Kgwete s\u00ea dit word oorweeg.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die regering het bevestig dat hy &#8216;n amptelike versoek van Noorwe\u00eb ontvang het om die diplomatieke immuniteit van &#8216;n senior diplomaat terug te trek. Di\u00e9 versoek is gerig nadat die swartman van ongeveer 50 na bewering in Oslo se sjiek Frogner-distrik onder die invloed van alkohol bestuur het, van die polisie gevlug en &#8216;n ongeluk &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35899\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Noorwe\u00eb vra dat diplomaat gepos word na dronkbestuur&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":35901,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[19879,227,7205,8096,7992],"class_list":["post-35899","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-alkohol","tag-anc","tag-diplomaat","tag-dronkbestuur","tag-oslo"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35899","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35899"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35899\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/35901"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35899"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35899"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35899"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}