{"id":35886,"date":"2016-01-06T09:56:49","date_gmt":"2016-01-06T07:56:49","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35886"},"modified":"2016-01-06T09:56:49","modified_gmt":"2016-01-06T07:56:49","slug":"obama-systap-kongres-oor-wapenbeheer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35886","title":{"rendered":"Obama systap Kongres oor wapenbeheer"},"content":{"rendered":"<p>In die jongste pogings deur die Amerikaanse president, Barack Obama, om beter beheer oor \u00advuurwapens te verseker, het hy die Amerikaanse kongres gesystap en uitvoerende bevele uitgereik wat \u2019n bitter stryd in die 2016-verkiesings\u00adjaar van stapel gestuur het.<\/p>\n<p>Met die aanvang van sy laaste jaar in die Wit Huis, het Obama sy rug gekeer op die Kongres se opposisie teen \u00adeensydige regulerende maat\u00adre\u00ebls om vuurwapenverkope te reguleer en \u2019n einde aan onwettige verkope te maak, het AFP berig.<\/p>\n<p>Die Amerikaanse prokureur-\u00adgeneraal, Loretta Lynch, s\u00ea die maatre\u00ebls maak voorsiening vir strenger re\u00ebls oor wie as verkopers van vuurwapens mag registreer. Skuiwergate oor vuurwapenskoue word toegemaak wat kopers die geleentheid bied om sonder navorsing oor hul agtergrond vuurwapens aan te skaf. Stappe word ook gedoen om tussengangers vas te vat wat namens iemand anders vuurwapens koop.<\/p>\n<p>Die Pentagon met sy massiewe koopkrag sal ook aangeraai word om slegs wapens aan te skaf by vervaardigers wat \u201cvuurwapenveiligheid-\u00adtegnologie\u201d soos vingerafdruk\u00adskandeerders gebruik.<\/p>\n<p>Obama het die nuwe \u00admaatre\u00ebls in die Wit Huis bespreek. Die maatre\u00ebls word skerp deur Republikeine, wat die Kongres beheer, wapen\u00advervaardigers en vuurwapenentoesiaste gekritiseer, wat aanvoer dit is \u2019n skending van hul grondwetlike regte.<\/p>\n<p>Nagenoeg 30 000 mense sterf jaarliks in wapengeweld in Amerika, die meeste in selfmoorde.<\/p>\n<p>Gedurende Obama se sewe jaar as president het hy dikwels oomblikke van woede en frustrasie getoon met die Kongres se weiering om strenger beheermaatre\u00ebls vir vuurwapens in te stel. <\/p>\n<p>Dit was veral die massa\u00adskietery van skoolkinders in Connecticut, kerkgangers in Suid-Carolina en fliekgangers in Colorado wat die president ontstel het.<\/p>\n<p>Die maatre\u00ebls gaan nie so ver as om agtergrondnavorsing van alle mense wat vuurwapens wil aankoop, of die registrasie van die meer as 300 miljoen vuurwapens wat vermoedelik reeds in Amerika is omloop is, voor te skryf nie, want dit sou die Kongres se goedkeuring vereis.<\/p>\n<p>Op die vooraand van sy \u00adaankondiging het Obama toegegee dat die jongste stappe nie \u2019n oplossing vir elke geweldsmisdaad in Amerika sal bied nie. Dit sal ook nie \u00admassaskietery voorkom of sorg dat vuurwapens uit die hande van kriminele bly nie.<\/p>\n<p>\u201cDit het egter die potensiaal om lewens in hierdie land en families hartseer en pyn te spaar,\u201d het hy ges\u00ea.<br \/>\nDeur die beperkte maatre\u00ebls en deur alleen teen die wense van die Kongres op te tree, het Obama \u2019n politieke en wetlike storm ontketen.<\/p>\n<p>Verskeie Republikeinse presidentskandidate en die speaker van die Huis van Verteenwoordigers, Paul Ryan, het Obama beskuldig van minagting van Amerikaners, wat waarde heg aan die grondwetlike reg om hulle te bewapen.<\/p>\n<p>\u201cOns is almal hartseer oor die \u00adonlangse misdade in ons land, maar geen veranderinge wat die president oorweeg, sou dit kon voorkom nie,\u201d het Ryan ges\u00ea. \u201cOns het \u00adherhaaldelik gesien dat die oorsaak van die \u00advoorvalle swak geestesgesondheid is.\u201d<\/p>\n<p>Republikeine het hulle vir \u2019n geruime tyd as die beskermhere van vuurwapeneienaars geposisioneer, wat \u2019n \u00adbetekenisvolle stemblok in baie gebiede van die land uitmaak en deurslaggewend in vanjaar se verkiesingswedloop kan wees.<\/p>\n<p>Obama se planne kan groot druk op van sy Demokratiese bondgenote plaas, wat strawwe verkiesings in die herfs in die gesig staar.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In die jongste pogings deur die Amerikaanse president, Barack Obama, om beter beheer oor \u00advuurwapens te verseker, het hy die Amerikaanse kongres gesystap en uitvoerende bevele uitgereik wat \u2019n bitter stryd in die 2016-verkiesings\u00adjaar van stapel gestuur het. Met die aanvang van sy laaste jaar in die Wit Huis, het Obama sy rug gekeer op &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35886\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Obama systap Kongres oor wapenbeheer&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[6726,21900,11995,13297,17542],"class_list":["post-35886","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-barack-obama","tag-grondwetlike-regte","tag-kongres","tag-pentagon","tag-wapenbeheer"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35886","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35886"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35886\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35886"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35886"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35886"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}