{"id":35862,"date":"2016-01-05T09:22:01","date_gmt":"2016-01-05T07:22:01","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35862"},"modified":"2016-01-05T09:22:01","modified_gmt":"2016-01-05T07:22:01","slug":"al-kaida-gebruik-trump-vir-werwing","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35862","title":{"rendered":"Al-Ka\u00efda gebruik Trump vir werwing"},"content":{"rendered":"<p>Al-Ka\u00efda se Oos-Afrika-filiaal het \u2018n werwingsvideo uitgereik wat swart Amerikaners en Moslems teiken en \u2018n videogreep van die presidentskandidaat Donald Trump insluit waar hy s\u00ea Moslems moet verbied word om Amerika binne te gaan.<\/p>\n<p>Die 51-minute lange video deur die Somaliese al-Sjabaab militante groep stel Amerika voor as \u2018n land met ge\u00efnstitusionaliseerde rassise teen swartmense wat ook Moslems vervolg.<\/p>\n<p>In die video word vertel van verskeie Amerikaners van Minnesota wat by al-Sjabaab aangesluit het en nou in Somali\u00eb veg, het AP berig.<\/p>\n<p>Al-Sjabaab veg teen die internasionaal erkende Somali-regering. Die groep is in 2011 met die hulp van troepe van die Afrika-unie uit Mogadishu verdryf.<\/p>\n<p>Die militante het desondanks verskeie guerrilla-aanvalle in Somali\u00eb en lande wat soldate vir die AU-mag bygedra het, soos Kenia, Djibouti en Uganda, uitgevoer. <\/p>\n<p>Trump se advertensieveldtog sal Maandag afskop. Die Republikeinse presidensi\u00eble kandidaat se langverwagte eerste advertensie is deel van &#8216;n reeks wat uitgesaai sal word in die laaste maand voor die Iowa-koukusse. <\/p>\n<p>Trump het belowe om ten minste $2 miljoen per week op die advertensies te bestee.<\/p>\n<p>Die video verwys na die VSA se &#8220;suidelike grens&#8221; met Meksiko, maar beelde wat gebruik word vir die swart toestroming is van die klein Spaanse enklawe op die vasteland van Marokko.<\/p>\n<p>Migrante probeer die grens van Melilla oorsteek, een van die twee enklawes aan die Marokkaanse kus wat deel is van Spanje.<\/p>\n<p>Sodoende kan hulle die Europese Unie bereik, selfs al is hulle nog steeds op die Afrika-kontinent.<\/p>\n<p>Trump het die Demokratiese kandidaat Hillary Clinton uitgedaag om sonder gewapende lyfwagte te reis om te bewys dat gewere onveilig is.<\/p>\n<p>&#8220;Hillary het ges\u00ea dat gewere jou nie veilig hou nie. As sy werklik dit glo, moet sy eis dat haar swaar gewapende lyfwagte vinnig ontwapen word!&#8221; het Trump Sondag in &#8216;n twiet ges\u00ea.<\/p>\n<p>As &#8216;n voormalige eerste dame en nou as &#8216;n presidensi\u00eble kandidaat, beskik Clinton oor die beskerming van gewapende veiligheidsagente. <\/p>\n<p>Sy het ook &#8216;n lang rekord van wapenbeheer, en het in Oktober ges\u00ea sy sal as verkose president geweerverkope ten seerste bekamp, met beperkings op mense wat as ideologies gevaarlik beskou word.<\/p>\n<p>President Barack Obama sal hierdie week na verwagting uitvoerende maatre\u00ebls uitreik om meer beperkings op wapenverkope te plaas. <\/p>\n<p>Trump het ges\u00ea as verkose president sal hy onmiddellik enige sodanige uitvoerende aksie veto.<\/p>\n<p>Wapenverkope in die VSA het intussen die hoogte ingeskiet.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Al-Ka\u00efda se Oos-Afrika-filiaal het \u2018n werwingsvideo uitgereik wat swart Amerikaners en Moslems teiken en \u2018n videogreep van die presidentskandidaat Donald Trump insluit waar hy s\u00ea Moslems moet verbied word om Amerika binne te gaan. Die 51-minute lange video deur die Somaliese al-Sjabaab militante groep stel Amerika voor as \u2018n land met ge\u00efnstitusionaliseerde rassise teen swartmense &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35862\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Al-Ka\u00efda gebruik Trump vir werwing&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":35645,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[4112,5359,21892,12998,5829,5361,5885,5358,7829,6620,17542,5132,21893],"class_list":["post-35862","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-afrika","tag-al-kaida","tag-djibouti","tag-donald-trump","tag-hillary-clinton","tag-islam","tag-kenia","tag-moslems","tag-terreur","tag-uganda","tag-wapenbeheer","tag-wapens","tag-wapenverkope"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35862","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35862"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35862\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/35645"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35862"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35862"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35862"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}