{"id":35858,"date":"2016-01-05T08:57:11","date_gmt":"2016-01-05T06:57:11","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35858"},"modified":"2016-01-05T08:57:11","modified_gmt":"2016-01-05T06:57:11","slug":"swak-matriek-uitslae-vandag-bekend","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35858","title":{"rendered":"Swak matriek-uitslae vandag bekend"},"content":{"rendered":"<p>Swak matriekuitslae sal na verwagting Dinsdag bekend wees.<\/p>\n<p>Die gehalteversekeringsliggaam Umalusi het vroe\u00ebr bekend gemaak dat die 2015-matrikulante swakker gevaar het as die vorige jaar. <\/p>\n<p>Matrieks wat nie deurgekom het nie, kwalifiseer vir aanvullende eksamens of &#8216;n hermerk vir die vakke waarin hulle gedink het hulle beter in sou vaar.<\/p>\n<p>Die slaagsyfer is voorheen kunsmatig hoog gehou deur &#8216;n beleid om punte aan swart leerlinge wat nie Engels of Afrikaans praat as hulle eerste taal nie, toe te ken.<\/p>\n<p>Die matriekslaagsyfer hoogtepunt was 78,2% in 2013.<\/p>\n<p>Verlede jaar het dit afgeneem tot 75,8%, en na verwagting sal dit met nog 5% daal in 2015.<\/p>\n<p>Die minister van Basiese Onderwys Angie Motshekga sal die matriekuitslae en slaagsyfer by die Vodacom-ouditorium in Midrand aankondig.<\/p>\n<p>Die departement hoop om kennis van Engels op te gradeer.<\/p>\n<p>Basiese onderwys se woordvoerder, Elia Mhlanga het ges\u00ea die daling is verwag om twee redes: Die toename in die standaard van vraestelle en die feit dat dit die tweede keer is dat eksamens vir die nuwe kurrikulum geskryf word.<\/p>\n<p>Professor Sarah Gravett, dekaan van die Fakulteit Opvoedkunde aan die Universiteit van Johannesburg, het ges\u00ea die fiksasie met die slaagsyfer is &#8216;n vermorsing van tyd.<\/p>\n<p>&#8220;Die slaagsyfer of aantal mense wat geslaag het beteken niks.<\/p>\n<p>&#8220;Wat belangrik is, is die aantal mense wat toelatingsvakke [soos wiskunde, fisiese wetenskap en rekeningkunde] slaag,&#8221; het sy ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Swak matriekuitslae sal na verwagting Dinsdag bekend wees. Die gehalteversekeringsliggaam Umalusi het vroe\u00ebr bekend gemaak dat die 2015-matrikulante swakker gevaar het as die vorige jaar. Matrieks wat nie deurgekom het nie, kwalifiseer vir aanvullende eksamens of &#8216;n hermerk vir die vakke waarin hulle gedink het hulle beter in sou vaar. Die slaagsyfer is voorheen kunsmatig &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35858\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swak matriek-uitslae vandag bekend&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[7060,11213,21692,14965,14914],"class_list":["post-35858","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-angie-motshekga","tag-basiese-onderwys","tag-matriek-2015","tag-uitslae","tag-umalusi"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35858","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35858"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35858\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35858"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35858"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35858"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}