{"id":35848,"date":"2016-01-05T08:05:32","date_gmt":"2016-01-05T06:05:32","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35848"},"modified":"2016-01-06T08:58:13","modified_gmt":"2016-01-06T06:58:13","slug":"standard-bank-skors-voorste-ekonoom-oor-rassistiese-ondertone","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35848","title":{"rendered":"Standard Bank skors voorste ekonoom oor &#8216;rassistiese ondertone&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Standard Bank het Maandag een van sy voorste ekonome, Chris Hart, geskors na &#8216;n omstrede twiet oor die land se swart regering.<\/p>\n<p>&#8220;Standard Bank het mnr Chris Hart geskors hangende &#8216;n ondersoek na die gebeure rakende sy kommentaar op Twitter op Sondag 3 Januarie. Die ondersoek sal gedoen word in ooreenstemming met gevestigde prosedures van die bank en sy wetlike verpligtinge,&#8221; het die bank in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Standard Bank het hom gedistansieer van die uitlatings van mnr Hart, en sal die uitslag van die ondersoek kommunikeer sodra die proses sy loop geneem het.&#8221;<\/p>\n<p>Hart, wat &#8216;n internasionale beleggingstrateeg by Standard Bank is, het glo &#8216;n &#8220;rassistiese&#8221; twiet gestuur wat deur anti-wit sosialemediagebruikers oor die naweek aangegryp is.<\/p>\n<p>Hart het Sondag getwiet: &#8220;Meer as 25 jaar nadat apartheid be\u00ebindig is, word die slagoffers steeds meer tesame met &#8216;n sin van eiegeregtigheid en haat teenoor minderhede &#8230;&#8221;<\/p>\n<p>Hy het later om verskoning gevra en ges\u00ea sy twiet was bedoel om gelees te word in die konteks van die stadige ekonomiese groei.<\/p>\n<p>Die twiet is op Twitter en Facebook deur anti-wit gebruikers aangegryp. Die anti-wit bende het dadelik &#8216;n beroep op Standard Bank gedoen om Hart af te dank weens die &#8220;rassistiese ondertone&#8221; in sy twiet.<\/p>\n<p>Maandag het Standard Bank geswig voor die aanslag deur Hart se twiet te veroordeel en bygevoeg dat dissiplin\u00eare optrede\u00a0teen hom\u00a0ingestel sal word.<\/p>\n<p>Intussen is die sake teen die geskorste DA-lid, <a href=\"http:\/\/praag.co.za\/?p=35829\">Penny Sparrow<\/a>, besig om op te hoop. Sparrow het op Facebook na swart mense as &#8220;ape&#8221; verwys, in reaksie op rommel wat op Durban se strande agtergelaat is.<\/p>\n<p>Die ANC-jeugliga in KwaZulu-Natal het dit veroordeel en s\u00ea hulle beplan om &#8216;n saak by die Menseregtekommissie aanhangig te maak.<\/p>\n<p>Die provinsiale woordvoerder, Mkhuseli Sondzaba, s\u00ea rassisme hoort nie in die moderne Suid-Afrika nie. Dit volg nadat die DA ook strafregtelike aanklagte teen haar gebring en haar lidmaatskap opgeskort het.<\/p>\n<p>Die hoof van die jeugliga, Collen Maine s\u00ea intussen dit is geen toeval dat Sparrow &#8216;n lid van die DA is nie. Hy s\u00ea die liga sal alle Suid-Afrikaners wat in die demokrasie glo, mobiliseer om teen mense soos Sparrow op te tree.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Standard Bank het Maandag een van sy voorste ekonome, Chris Hart, geskors na &#8216;n omstrede twiet oor die land se swart regering. &#8220;Standard Bank het mnr Chris Hart geskors hangende &#8216;n ondersoek na die gebeure rakende sy kommentaar op Twitter op Sondag 3 Januarie. Die ondersoek sal gedoen word in ooreenstemming met gevestigde prosedures van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35848\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Standard Bank skors voorste ekonoom oor &#8216;rassistiese ondertone&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":35851,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[4938,21885,7599,266,14802,5907],"class_list":["post-35848","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-apartheid","tag-chris-hart","tag-da","tag-rassisme","tag-twiet","tag-twitter"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35848","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35848"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35848\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/35851"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35848"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35848"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35848"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}