{"id":35843,"date":"2016-01-04T10:48:51","date_gmt":"2016-01-04T08:48:51","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35843"},"modified":"2016-01-04T10:49:03","modified_gmt":"2016-01-04T08:49:03","slug":"protes-oor-uitgewers-wat-verdwyn","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35843","title":{"rendered":"Protes oor uitgewers wat verdwyn"},"content":{"rendered":"<p>Hongkong se pro-demokrasie wetgewers het ges\u00ea hulle eis antwoorde van die regering nadat \u2019n vyfde personeellid van \u2019n uitgewer, wat spesialiseer in boeke wat krities is oor China se leierskap, verdwyn het.<\/p>\n<p>Die wetgewer, Albert Ho, s\u00ea die stad is \u201cgeskok en in afgryse\u201d oor die verdwyning van Lee Bo. Soos vier ander mense wat die afgelope maande verdwyn het, was Lee verbonde aan die uitgewer, Mighty Current.<\/p>\n<p>Dit is nie ongewoon in China dat uitvoerende bestuurders van maatskappye of afvalliges vir lang tydperke deur die owerhede aangehou word of verdwyn, sonder dat enige iemand aanspreek\u00adlikeid aanvaar nie. Di\u00e9 soort gebeure is egter ongehoord in Hongkong.<\/p>\n<p>Lee (65) is ook een van die maat\u00adskappy se aandeelhouers, het die South China Morning Post berig. Die maatskappy se mede-eienaar, Gui Minhai, is ook soos drie ander personeellede onder die vermistes, het AP berig.<\/p>\n<p>Mighty Current en sy Causeway Bay-boekwinkel is bekend vir skinder-titels oor Chinese politieke skandale en ander polities sensitiewe kwessies en is veral gewild onder Chinese besoekers aan die stad.<\/p>\n<p>\u2019n Paar dosyn betogers het na Beijing se belangekantoor in die stad opgeruk om inligting oor die verdwynings te eis.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hongkong se pro-demokrasie wetgewers het ges\u00ea hulle eis antwoorde van die regering nadat \u2019n vyfde personeellid van \u2019n uitgewer, wat spesialiseer in boeke wat krities is oor China se leierskap, verdwyn het. Die wetgewer, Albert Ho, s\u00ea die stad is \u201cgeskok en in afgryse\u201d oor die verdwyning van Lee Bo. Soos vier ander mense wat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35843\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Protes oor uitgewers wat verdwyn&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[8904,5311,7533,21882,21883],"class_list":["post-35843","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-beijing","tag-china","tag-sensuur","tag-uitgewers","tag-verbode-boeke"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35843","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35843"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35843\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35843"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35843"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35843"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}