{"id":35830,"date":"2016-01-04T10:10:28","date_gmt":"2016-01-04T08:10:28","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35830"},"modified":"2016-01-04T10:10:28","modified_gmt":"2016-01-04T08:10:28","slug":"switserse-weermaghoof-waarsku-teen-chaos","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35830","title":{"rendered":"Switserse weermaghoof waarsku teen chaos"},"content":{"rendered":"<p>Samelewings in Wes-Europa is op die rand van chaotiese geweld wat veroorsaak word deur die ekonomiese ontwrigting, massa-immigrasie en terrorisme. <\/p>\n<p>Dit is nie die siening van &#8216;n randeier nie, maar van die hoof van die Switserse weermag.<\/p>\n<p>Lt.genl Andr\u00e9 Blattmann het &#8216;n waarskuwing aan die Switsers gerig dat hulle vasteland gevaarlik naby aan ineenstorting is en diegene wat nie reeds wapens besit nie, aangeraai om hulself te bewapen. <\/p>\n<p>Blattmann is die hoof van die gewapende magte en is sedert 1 Maart 2009 al in sy pos. Sy woorde dra gewig in &#8216;n land waar &#8216;n hele paar burgerreferendums teen boerkas en moskees gestem het.<\/p>\n<p>Kommer in Switserland neem toe oor immigrasie en Islamisering.<\/p>\n<p>In die laaste twee W\u00eareldoorlo\u00eb, het die Switserse kombinasie van berge en &#8216;n gewapende burgery vir vrede en neutraliteit gesorg, maar in die komende konflik, het Switserland reeds sy eie vyfde kolom.<\/p>\n<p>Volgens Blattman &#8220;styg die bedreiging van terreur, hibriede oorlo\u00eb woed oral in die w\u00eareld; die ekonomiese vooruitsigte is donker en die gevolglike migrasie vloei van ontheemdes en vlugtelinge het onvoorsiene afmetings aangeneem&#8221;.<\/p>\n<p>&#8220;Sosiale onrus kan nie uitgesluit word nie,&#8221; s\u00ea hy. Blattman meen ook dat die woordeskat in die openbare diskoers &#8220;gevaarlik aggressief&#8221; geraak het.<\/p>\n<p>&#8216;n Soortgelyke waarskuwing is di\u00e9 van Admiraal Chris Parry in 2006, toe hy ges\u00ea het dat die kombinasie van immigrasie en Islam sal lei tot &#8216;n &#8220;beskawingskrisis op &#8216;n gelyke voet met die val van die Romeinse Ryk&#8221;.<\/p>\n<p>Parry is deur vyandige joernaliste as die destydse hoof van die Britse gewapende magte, verguis.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Samelewings in Wes-Europa is op die rand van chaotiese geweld wat veroorsaak word deur die ekonomiese ontwrigting, massa-immigrasie en terrorisme. Dit is nie die siening van &#8216;n randeier nie, maar van die hoof van die Switserse weermag. Lt.genl Andr\u00e9 Blattmann het &#8216;n waarskuwing aan die Switsers gerig dat hulle vasteland gevaarlik naby aan ineenstorting is &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35830\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Switserse weermaghoof waarsku teen chaos&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":35835,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[6260,2715,16687,6818,7829,5132],"class_list":["post-35830","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-chaos","tag-immigrasie","tag-migrante","tag-switserland","tag-terreur","tag-wapens"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35830","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35830"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35830\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/35835"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35830"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35830"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35830"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}