{"id":3579,"date":"2008-12-01T23:49:55","date_gmt":"2008-12-01T23:49:55","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3579"},"modified":"2008-12-01T23:49:55","modified_gmt":"2008-12-01T23:49:55","slug":"van-riebeeck-was-n-skaapdief","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3579","title":{"rendered":"Van Riebeeck was &#8216;n skaapdief&#8230;"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Jare gelede (ongelukkig kan ek nie die jaartal onthou nie) het &#39;n vriend wat &#39;n boekwinkel besit, vir my die Nuwe Suid-Afrika se nuwe skoolboeke gewys.&nbsp; Dit het oor Graad 4 se geskiedenisboek gegaan.&nbsp; Hierdie forum het toe nog nie bestaan nie, anders het ek dit hier volledig geplaas.<br \/>  &nbsp;<br \/>  Die boek (of hoofstuk?) se naam was &quot;I remember&#8230;.&quot; (&quot;Ek onthou&#8230;.&quot;)&nbsp; Swart &quot;sokker-helde van weleer&quot; het vertel hoe hulle onthou hoedat hulle op grondvelde sokker moes speel, omdat die apartheid-regime nie vir hulle grasvelde wou gee nie.&nbsp; So, asof sokker nou deel van &#39;n land se geskiedenis moet wees.<br \/>  &nbsp;<br \/>  Niks van die 2 Vryheidsoorlo&euml; nie; niks oor die opofferinge wat deur &#39;n handvol Afrikaners, ten gunste van die miljoene swartes gemaak is; niks van die skole wat deur blankes vir swartes opgerig is, en deur swartes afgebrand is nie; niks oor sendingwerk onder swartes, deur Afrikaner-geestelikes nie; niks oor die vertaling van die Bybel in swart tale, deur Afrikaner-geestelikes nie; en niks oor die groot werk wat Afrikaner-geneeshere (soos prof. dr. Chris Barnard) onder swartes gedoen het, om hul lewens te verleng en hul geboortesyfer hemelhoog op te jaag nie.<br \/>  &nbsp;<br \/>  Nee, die Afrikaner het niks goeds gedoen nie, en verdien daarom geen ruimte in die Nuwe Suid-Afrika se geskiedenisboeke nie.<br \/>  &nbsp;&nbsp; &nbsp;<br \/>  Maar, die ergste van als&#8230;&#8230;die geskiedenis van Jan van Riebeeck!!!&nbsp; Daar was &#39;n spotprent met Jan van Riebeeck wat &#39;n swart oogskerm op het, kompleet soos &#39;n wafferse seerower, en wat onder &#39;n doringdraad deurkruip om die swartmense se skape te steel.&nbsp; Verbeel jou!&nbsp; Geen woord oor Herrie en sy makkers wat blanke veewagters vermoor het nie, nee, die Kommandeur self was die vark in die verhaal.&nbsp; Hy het persoonlik snags die arme swartes se skape uit hul doringdraad-omheinde krale gaan steel (al is draadheinings lank daarna eers ontwerp en vervaardig, en al het Bill Murray van Graaff-Reinet Suid-Afrika se eerste doringdraad maar eers sowat 70 jaar gelede vanuit Australi&euml; ingevoer).<br \/>  &nbsp;<br \/>  Dit klink byna soos &#39;n moderne ANC-verhaal, waar die plaasmoorde verswyg word, maar polisiehonde wat misdadigers aankeer, veroordeel word.<\/div>\n<p>  <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/balansirovochnoe_i_shinomontazhnoe_oborudovanie_dlya_gruzovogo_transporta\/\">\u0441\u0442\u0435\u043d\u0434 \u0434\u043b\u044f<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/stiel.ru\/topcargo-nadezhnyj-eksport\/\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u0440\u0430\u0437\u0432\u043e\u0434<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>Ja, dis jammer dat ons mense (ek inkluis!) soms bang of skaam is om dinge wat ons pla met mede-Afrikaners te bespreek.<\/p>\n<\/div>\n<p> &nbsp;<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[21096,21093],"class_list":["post-3579","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-s10-briewe","tag-s7-menings"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3579","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3579"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3579\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3579"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3579"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3579"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}