{"id":3575,"date":"2008-12-01T09:16:40","date_gmt":"2008-12-01T09:16:40","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3575"},"modified":"2008-12-01T09:16:40","modified_gmt":"2008-12-01T09:16:40","slug":"groot-verandering-kom-in-amerika-se-buitelandse-beleid","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3575","title":{"rendered":"Groot verandering kom in  Amerika se buitelandse beleid"},"content":{"rendered":"<p>Die veranderinge, wat hoofsaaklik uit die reuse milit&ecirc;re begroting betaal sal word, sal &#39;n uitgebreide korps van diplomate en hulpwerkers daarstel, wat die Obama-administrasie se visie sal uitdra regoor die w&ecirc;reld om konflikte op te los en gefaalde state weer te help opbou.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Of hulle verskil sal kan maak &quot;sal die groot buitelandse beleidseksperiment van die Obamapresidentstermyn wees,&quot; het een van sy adviseurs ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&#39;n Jaar terug het Gates begin om praat oor die beperking van magte in oorlo&euml; waar geen oorwinning moontlik is nie. Hy het die statistiek wat deur Obama gebruik is, gewild gemaak, naamlik dat Amerika meer milit<\/span><span>&ecirc;re orkeste het as dienende offisiere in die buiteland. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Hy het erken dat Amerika deels sy vermo&euml; om teen &#39;n vyand op te staan, om hulp te verleen en te kommunikeer met ander dele van die w&ecirc;reld, die &quot;sagte mag&quot; wat so belangrik was in die Koue Oorlog, ingeboet het. Hy het beide die Clinton en Bush administrasies blameer en in &#39;n onderhoud ges&ecirc; &quot;dit is amper asof ons alles vergeet het wat ons in Vi&euml;tnam geleer&nbsp; het.&quot;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Obama se keuse vir nasionale sekuriteitsadviseur, Jones, het voor die verkiesing ges&ecirc;, &quot;moenie &#39;n fout maak nie, NAVO wen nie in Afganistan nie.&quot;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Hy het voortgegaan en beskryf waarom Amerika en sy bondgenote nie wen nie. Na byna sewe jaar se oorlog het hulle nie daarin geslaag om strategie&euml; te ontwikkel wat op betroubare wyse ontwikkelingsprojekte daarstel waar die Taliban verdryf is nie, wat elke oorwinning &#39;n tydelike een maak, wat omgekeer word so gou as wat die soldate daar onttrek word. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Verskeie kere in sy bewind het president George W. Bush belowe om daardie beleid te verander, selfs om &#39;n burgerkorps van nasiebouers daar te stel onder die toesig van die staatsdepartemente, maar die administrasie het nooit werklik moeite gedoen om die plan in aksie te stel met die nodige personeel en fondse nie. Indien Obama en sy span dit kan regkry om so verandering in plek te kry, sal dit een van die belangrikste veranderinge wees in die nasionale sekuriteitsbeleid in dekades, en Clinton se magte as minister van buitelandse sake aansienlik verhoog. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Obama het belowe om &#39;n diplomatieke poging aan te wend wat veel wyer is as net Afghanistan. In Oktober 2007 het hy beloof om diplomasie &#39;n ho&euml; prioriteit te maak. &quot;In pleks daarvan om ons konsulaatgeboue agter hortjies toe te maak, moet ons aanhou om hulle oop te maak in die harde, hopelose dele van die w&ecirc;reld,&quot; het hy ges&ecirc;. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <span>Gedurende die veldtog het Obama beloof om Amerikaanse hulp te verdubbel, tot $50 miljard teen 2012. In onlangse maande het hy egter daardie tydskedule verleng, en die blaam daarvoor op die ekonomiese krisis&nbsp; geplaas. <span>&nbsp;&nbsp;&nbsp; <\/span><\/span><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\/kukly-i-aksessuary\/aksessuary-dlja-kukol\">\u0440\u043e\u0437\u0435\u0442\u043a\u0430 \u043a\u043e\u043b\u044f\u0441\u043a\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/kh.vgorode.ua\/news\/luidy_horoda\/234421-v-kharkovskoi-oblasty-novyi-prokuror\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div id=\":2q\" class=\"ArwC7c ckChnd\">\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Wanneer verkose president Barack Obama Maandag sy nasionale sekuriteitspan bekend maak, gaan dit senator Hillary Clinton insluit, generaal James Jones, die voormalige NAVO-bevelvoerder, en Robert Gates, die huidige en toekomstige minister van verdediging. Hulle is gekies omdat hulle grootliks die aanpassing van die hulpbronne vir die land se verdediging ondersteun. <\/span><\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[3411,162,21089],"class_list":["post-3575","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-groot-verandering-kom-in-amerika-se-buitelandse-beleid","tag-internasionale-nuus","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3575","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3575"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3575\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3575"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3575"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3575"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}