{"id":35735,"date":"2015-12-23T08:48:33","date_gmt":"2015-12-23T06:48:33","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35735"},"modified":"2015-12-23T14:04:59","modified_gmt":"2015-12-23T12:04:59","slug":"navo-skrik-vir-spaanse-verkiesingsuitslag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35735","title":{"rendered":"NAVO skrik vir Spaanse verkiesingsuitslag"},"content":{"rendered":"<p>Spanje se eerste minister, Mariano Rajoy, gaan sukkel om aan bewind te bly nadat sy \u00adkonserwatiewe party hul meerderheid in \u2019n verkiesing verloor het politieke versplintering die kieserlandskap herrangskik het.<\/p>\n<p>Nuwe partye het &#8216;n einde aan dekades van \u2019n twee-\u00adparty bewind aangekondig.<\/p>\n<p>Die Spaanse regering het voorheen ondersteuning vir die omstrede anti-Europese Atlantiese Handels- en Beleggingsooreenkoms (TTIP) uitgespreek, maar die pro-Amerikaanse premier Rajoy is tans onder beleg.<\/p>\n<p>Spanje was &#8216;n getroue Amerikaanse bondgenoot in Venezuela en Kuba en het die Amerikaanse buitelandse beleid heelhartig uitgevoer.<\/p>\n<p>Vir meer as 30 jaar het Rajoy se Populiste Party (PP) en die \u00adSosialiste om die beurt regeer, maar miljoene \u00adSpanjaarde is keelvol vir \u00adbesuinigingsmaatre\u00ebls en korrupsieskandale<\/p>\n<p>Die nuwe partye, die verlinkse Podemos en die sentraal-\u00adregse Ciudadanos het nou in die derde en vierde plek ingeskuif.<\/p>\n<p>In Sondag se verkiesing het die PP die meeste stemme behaal, maar sy absolute meerderheid in die parlement verloor. <\/p>\n<p>Rajoy moet noodgewonge met ander partye in dialoog tree ten einde \u2019n nuwe \u00adregering saam te stel.<\/p>\n<p>Hy het egter \u00adgewaarsku dat hy net in gesprek sal tree met partye wat Spanje se eenheid sal \u00adverdedig.<\/p>\n<p>Die VSA vrees &#8216;n onafhanklike Kataloni\u00eb aangesien Spanje &#8216;n aktiewe ondersteuner van NAVO is.<\/p>\n<p>Dit bring mee dat Podemos, wat teen die \u00adbesuinigingsmaatre\u00ebls gekant is, en twee Katalaanse separatiste-groepe, wat 17 parlement\u00eare setels verower het, uit die prentjie is.<\/p>\n<p>Die Sosialistiese Party (PSOE) wat die tweede meeste stemme gekry het, en die Ciudadanos Party het reeds aangedui dat hulle nie \u2019n kabinet onder leiding van Rajoy sal steun nie.<\/p>\n<p>Die uitslag van die mees betwiste \u00adverkiesing in Spanje se moderne \u00adgeskiedenis het die land, wat net begin herstel het van die finansi\u00eble krisis, in wanorde gedompel.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Spanje se eerste minister, Mariano Rajoy, gaan sukkel om aan bewind te bly nadat sy \u00adkonserwatiewe party hul meerderheid in \u2019n verkiesing verloor het politieke versplintering die kieserlandskap herrangskik het. Nuwe partye het &#8216;n einde aan dekades van \u2019n twee-\u00adparty bewind aangekondig. Die Spaanse regering het voorheen ondersteuning vir die omstrede anti-Europese Atlantiese Handels- en &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35735\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;NAVO skrik vir Spaanse verkiesingsuitslag&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[18042,21850,5878,10632,8716,21849,2848],"class_list":["post-35735","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-katalonie","tag-mario-rajoy","tag-navo","tag-onafhanklikheid","tag-spanje","tag-ttip","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35735","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35735"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35735\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35735"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35735"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35735"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}