{"id":35733,"date":"2015-12-23T08:29:33","date_gmt":"2015-12-23T06:29:33","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35733"},"modified":"2015-12-23T08:29:33","modified_gmt":"2015-12-23T06:29:33","slug":"bob-glo-deur-paleisrewolusie-vervang","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35733","title":{"rendered":"Bob glo deur paleisrewolusie vervang"},"content":{"rendered":"<p>Die leier van die opposisie in Zimbabwe, Morgan \u00adTsvangirai, het Maandag ges\u00ea die president is deur &#8216;n paleisrewolusie vervang.<\/p>\n<p>Met pres. Robert Mugabe (92) se instemming het sy vrou, Grace, glo intussen ongemerk as staats\u00adhoof oorgeneem. Grace Mugabe (50), lei Zanu-PF se vroueliga.<\/p>\n<p>\u201cGrace Mugabe het met &#8216;n paleisrewolusie oorgeneem en die regering het nie &#8216;n vinger verroer om die krisis af te weer nie.<\/p>\n<p>\u201cZimbabwe word deur \u2019n leierskaps\u00adkrisis bedreig. Niemand in die regering dink aan oplossings vir die land se uitdagings nie omdat almal se aandag gevestig is op die vraag wie die moe\u00eb man as stuurman van die skip gaan opvolg,\u201d het die MDC-leier verklaar in sy jaarafsluitingsrede.<\/p>\n<p>Mugabe, wat aanstaande jaar 92 word, is al vir 35 jaar aan bewind, klaarblyklik sonder dat sy vele termyne die Angelsaksiese pers kwel. <\/p>\n<p>Sy aanstelling as staatshoof in 1980 is as &#8216;n triomf deur Brittanje voorgehou. Hy het sy land intussen in die grond bestuur.<\/p>\n<p>Zimbabwe beplan ook om die Chinese yuan as wettige betaalmiddel te aanvaar in ruil vir skuldafskrywing ter waarde van sowat $40 miljoen.<\/p>\n<p>China is die grootste belegger in Zimbabwe. Zimbabwe se minister van finansies, Patrick Chinamasa het die stap aangekondig.<\/p>\n<p>Suid-Afrikaanse rand en die Amerikaanse dollar is tans die dominante geldeenhede. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die leier van die opposisie in Zimbabwe, Morgan \u00adTsvangirai, het Maandag ges\u00ea die president is deur &#8216;n paleisrewolusie vervang. Met pres. Robert Mugabe (92) se instemming het sy vrou, Grace, glo intussen ongemerk as staats\u00adhoof oorgeneem. Grace Mugabe (50), lei Zanu-PF se vroueliga. \u201cGrace Mugabe het met &#8216;n paleisrewolusie oorgeneem en die regering het nie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35733\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Bob glo deur paleisrewolusie vervang&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[21846,5311,7543,1994,21847,21848,2251],"class_list":["post-35733","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-bob","tag-china","tag-dollar","tag-mugabe","tag-paleisrewolusie","tag-yuan","tag-zimbabwe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35733","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35733"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35733\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35733"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35733"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35733"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}