{"id":35714,"date":"2015-12-22T06:49:21","date_gmt":"2015-12-22T04:49:21","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35714"},"modified":"2015-12-22T07:10:07","modified_gmt":"2015-12-22T05:10:07","slug":"padslagting-wek-groot-kommer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35714","title":{"rendered":"Padslagting wek groot kommer"},"content":{"rendered":"<p>Die Outomobiel Assosiasie het sy kommer uitgespreek oor die ho\u00eb padsterftes en s\u00ea daar is geen verbetering teenoor verlede jaar nie. <\/p>\n<p>Die woordvoerder van die AA, Layton Beard het aan RSG ges\u00ea die feit dat daar reeds meer as 500 mense op die land se paaie dood is, wek groot kommer. <\/p>\n<p>Beard s\u00ea te veel motoriste gehoorsaam nie die padre\u00ebls nie. Hy s\u00ea spoed, die gebruik van selfone, dronkbestuur en die versuim om veiligheidsgordels te dra is van die grootste oorsake van padongelukke. <\/p>\n<p>Hy het nie die verbysteek op sperstrepe genoem wat kommerwekkend hoog is nie en die oorsaak van die meeste noodlottige ongelukke is nie. <\/p>\n<p>Hy s\u00ea dringende aandag moet geskenk word aan wyses om groter verantwoordelikheid by motoriste te kweek, en wetstoepassing moet drasties verskerp word.<\/p>\n<p>Volgens die Padverkeerbestuurskorporasie is vanjaar se dodetal op die land se paaie is die hoogste in vier jaar. <\/p>\n<p>Bykans 700 sterftes is in 600 ongelukke in die eerste drie weke van Desember aangemeld. <\/p>\n<p>Die dodetal sal na verwagting verder styg soos inligting van al nege provinsies bygewerk word. <\/p>\n<p>Die meeste ongelukke vind glo tussen tienuur saans en sesuur soggens plaas.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Outomobiel Assosiasie het sy kommer uitgespreek oor die ho\u00eb padsterftes en s\u00ea daar is geen verbetering teenoor verlede jaar nie. Die woordvoerder van die AA, Layton Beard het aan RSG ges\u00ea die feit dat daar reeds meer as 500 mense op die land se paaie dood is, wek groot kommer. Beard s\u00ea te veel &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35714\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Padslagting wek groot kommer&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[8096,10504,6982,21838,21839,15997],"class_list":["post-35714","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-dronkbestuur","tag-ongelukke","tag-paaie","tag-padververvoer","tag-padwaardigheid","tag-roekelose-bestuur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35714","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35714"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35714\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35714"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35714"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35714"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}