{"id":35703,"date":"2015-12-21T09:00:20","date_gmt":"2015-12-21T07:00:20","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35703"},"modified":"2015-12-21T09:00:20","modified_gmt":"2015-12-21T07:00:20","slug":"motorbom-in-mogadisjoe-eis-talle","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35703","title":{"rendered":"Motorbom in Mogadisjoe eis talle"},"content":{"rendered":"<p>Verskeie mense is Saterdag dood of gewond toe gewapende mans in \u2019n besige straat in die hoofstad van Somali\u00eb, Mogadisjoe, laat ontplof het, het die polisie ges\u00ea.<\/p>\n<p>\u201cGewapende mans het vanuit \u2019n verbygaande voertuig op die skare losgebrand en kort daarna, nadat polisieversterkings op die toneel opgedaag het, het \u2019n motor ontplof wat vol plofstof gelaai was,\u201d het \u2019n woordvoerder van die plaaslike polisie, Ahmed \u00adAbdiweli, ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die meeste van die slagoffers was burgerlikes.<\/p>\n<p>Ooggetuies s\u00ea die gewapende mans het eers op \u2019n regeringsamptenaar se voertuig begin skiet. Dit het tot \u2019n oor-en-weer-skietery met die amptenaar se veiligheidsbegeleiding gelei.<\/p>\n<p>\u201cDie gewapende mans, wat in \u2019n voertuig gery het, het die ampenaar se motor aangeval en daarna het \u2019n skietery uitgebreek waarna \u2019n harde ontploffing gehoor is,\u201d het Abdi Mudey ges\u00ea. Volgens hom het die aanval naby die Makka al-Mukarama-pad plaasgevind.<\/p>\n<p>Niemand het onmiddellik verantwoordelikheid vir die aanval aanvaar nie, maar Somali\u00eb se al-\u00adSjabaab-insurgente het in die verlede \u2019n reeks aanvalle in die hoofstad uitgevoer.<\/p>\n<p>Hulle is in die middel van 2011 uit Mogadisjoe verban, maar die organisasie wat bande met \u00adAl-Ka\u00efda het, beheer groot dele van die platteland, van waar dit aanvalle uitvoer.<\/p>\n<p>Dit veg om die internasionaal erkende regering in Mogadisjoe omver te werp, wat die beskerming van \u2019n \u00adAfrika-Unie-mag van 22 000 geniet.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Verskeie mense is Saterdag dood of gewond toe gewapende mans in \u2019n besige straat in die hoofstad van Somali\u00eb, Mogadisjoe, laat ontplof het, het die polisie ges\u00ea. \u201cGewapende mans het vanuit \u2019n verbygaande voertuig op die skare losgebrand en kort daarna, nadat polisieversterkings op die toneel opgedaag het, het \u2019n motor ontplof wat vol plofstof &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35703\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Motorbom in Mogadisjoe eis talle&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[8778,5361,14027,10255],"class_list":["post-35703","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-afrika-unie","tag-islam","tag-mogadisjoe","tag-somalie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35703","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35703"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35703\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35703"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35703"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35703"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}