{"id":35700,"date":"2015-12-21T08:26:52","date_gmt":"2015-12-21T06:26:52","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35700"},"modified":"2015-12-21T08:26:52","modified_gmt":"2015-12-21T06:26:52","slug":"nog-n-nobelprys-vir-afrika","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35700","title":{"rendered":"N\u00f3g \u2019n Nobelprys vir Afrika"},"content":{"rendered":"<p>Afrika word deesdae toegegooi onder sulke pryse, maar die vooruitgang ontbreek steeds.<\/p>\n<p>Die Nobel-vredesprys wat vanjaar aan die \u201cTunisiese Nasionale Dialoog-kwartet\u201d toegeken is, is deur die hoofrolspelers van di\u00e9 vier burgerlike samelewinggroepe in Oslo in ontvangs geneem.<\/p>\n<p>Die kwartet het n\u00e1 die Jasmyn-\u00adrewolusie van 2011 Tunisi\u00eb se oorgang na sogenaamde &#8220;demokrasie&#8221; gelei. <\/p>\n<p>Die voormalige president, wat nou as &#8216;n &#8220;diktator&#8221; beskryf word deur diue VSA, was egter &#8216;n gematigde Moslem.<\/p>\n<p>Die sekretaris-generaal van die Tunisiese algemene werkersunie, Houcine Abbassi; die president van die Tunisiese werkgewersunie (UTICA), Wided Bouchamaoui; die Tunisiese menseregteliga (LTDH) se Abdessatar Ben Moussa; en die president van die nasionale orde van Tunisiese regsgeleerdes, Mohamed Fadhel Mahfoudh, het die prys in ontvangs geneem.<\/p>\n<p>Die kwartet is in 2013 gestig om die land van &#8216;n ineenstorting te red, onder meer vanwe\u00eb politieke sluipmoorde en verspreide onluste.<\/p>\n<p>Ten spyte van die toekennings, gaan Tunisi\u00eb steeds beguk onder islamitiese geweld. Die afgelope jaar is drie aanvalle deur ISIS suksesvol geloods.<\/p>\n<p>Talle toeriste is ook gedood, wat die land se toersime tot stilstand gedwing het. Die Nobel-vredesprys raak toenemend gestigmatiseer as &#8216;n kwade politieke instrument.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Afrika word deesdae toegegooi onder sulke pryse, maar die vooruitgang ontbreek steeds. Die Nobel-vredesprys wat vanjaar aan die \u201cTunisiese Nasionale Dialoog-kwartet\u201d toegeken is, is deur die hoofrolspelers van di\u00e9 vier burgerlike samelewinggroepe in Oslo in ontvangs geneem. Die kwartet het n\u00e1 die Jasmyn-\u00adrewolusie van 2011 Tunisi\u00eb se oorgang na sogenaamde &#8220;demokrasie&#8221; gelei. Die voormalige president, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35700\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;N\u00f3g \u2019n Nobelprys vir Afrika&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[17039,5361,16014,7002,20765,18061],"class_list":["post-35700","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-isis","tag-islam","tag-jihad","tag-nobelprys","tag-tunisie","tag-vrede"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35700","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35700"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35700\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35700"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35700"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35700"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}