{"id":3568,"date":"2008-12-01T02:09:57","date_gmt":"2008-12-01T02:09:57","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3568"},"modified":"2008-12-01T02:09:57","modified_gmt":"2008-12-01T02:09:57","slug":"dodetal-styg-tot-oor-300-in-nigeriese-sektariese-geweld","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3568","title":{"rendered":"Dodetal styg tot oor 300 in Nigeriese sektariese geweld"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\"><span>Sheikh Khalid Abubakar, die imam by die stad se hoofmoskee, het ges&ecirc; dat meer as 300 liggame Saterdag na die moskee gebring is en 183 liggame was nog naby die gebou sigbaar, waar hulle gewag het om begrawe te word. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Di&eacute; wat in die Christelike gemeenskap doodgemaak is, sal waarskynlik nie na die stad se moskee gebring word nie, wat die moontlikheid laat ontstaan dat die sterftesyfer heelwat ho&euml;r kan wees. Die stad se lykshuis was nie Saterdag toeganklik nie.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die geweld is die ergste in die rustelose Wes-Afrikaland sedert 2004, toe soveel as 700 mense dood is in Plato-staat gedurende die Christen-Moslemgevegte daar.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Jos, die hoofstad van Plato-staat, het &#39;n lang geskiedenis van gemeenskapsgeweld wat dit moeilik gemaak het om verkiesings daar te organiseer. Opstande in September 2001 het meer as 1 000 mense dood gelaat.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die stad is gele&euml; in Nigeri&euml; se middelstrook, waar lede van honderde etniese groepe saamleef in &#39;n gebied met vrugbare grond waaroor daar gestry word. Di&eacute; strook grond skei die land se Moslems in die noorde van die Christene in die suide. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Woedende skares het Donderdag in Jos bymekaargekom nadat verkiesingswerkers nie daarin geslaag het om stemuitslae bekend te maak nie, wat baie mense laat dink het dat die stemmery net die&nbsp; jongste episode in &#39;n lang geskiedenis van Nigeriese verkiesingsbedrog was.<br \/><\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Opstande het Vrydagoggend uitgebreek en 15 mense is dood. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Plaaslike etniese en geloofsleiers het Saterdag op die radio &#39;n beroep op mense gedoen om kalm te bly en die strate was redelik kalm gewees. Soldate is opdrag gegee om op oproeriges te skiet. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die geweld is die ergste sedert die inswering in Mei 2007 van president Umaru Yar&#39;Adua, wat die verkiesing gewen het, hoewel die verkiesing nie deur waarnemers as vry en regverdig beskou is nie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <span>Min Nigeriese verkiesings is as vry en regverdig beskou sedert onafhanklikheid van Brittanje in 1960 en milit&ecirc;re oornames het ook sporadies in die land plaasgevind.<\/span><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/en\/blog\/game-strategies\/basic-guide-to-blackjack-strategy\">black jack tutorial<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/events\/3895974\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p align=\"justify\"><span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: left; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/nigerie_etniese_geweld.jpg\" width=\"240\" height=\"158\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Geweld in Nigeri?<\/div>\n<\/div>\n<p><\/span>09:12:34 Bendes het huise, kerke en moskees afgebrand in die tweede dag van opstande en die dodetal het tot meer as 300 geklim in die ergste sektariese geweld oor baie jare in die Afrikaland met die grootste bevolking. <\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[3403,162,21089],"class_list":["post-3568","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-dodetal-styg-tot-oor-300-in-nigeriese-sektariese-geweld","tag-internasionale-nuus","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3568","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3568"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3568\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3568"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3568"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3568"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}