{"id":35640,"date":"2015-12-17T08:58:33","date_gmt":"2015-12-17T06:58:33","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35640"},"modified":"2015-12-17T08:58:33","modified_gmt":"2015-12-17T06:58:33","slug":"islamitiese-front-teen-iran-met-min-entoesiasme-begroet","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35640","title":{"rendered":"Islamitiese front teen Iran met min entoesiasme begroet"},"content":{"rendered":"<p>Saoedi-Arabi\u00eb het glo &#8216;n milit\u00eare koalisie op die been gebring wat uit 34 lande bestaan met vae beloftes om &#8220;terro\u00adrisme&#8221; te bekamp.<\/p>\n<p>Die alliansie se hoofkantoor sal in Riaad wees om milit\u00eare operasies te ko\u00f6rdineer en te ondersteun, het die Saoedi-Arabiese nuusagentskap berig.<\/p>\n<p>Intussen het belangrike &#8220;deelnemers&#8221; Pakistan, Maleisi\u00eb, Libanon en Indonesi\u00eb aangedui dat hulle nie deel is van die koalisie nie, ten spyte van die aankondiging.<\/p>\n<p>Die koalisie sal \u201cdie Islamitiese w\u00eareld se probleem met terrorisme takel en \u2019n vennoot wees in die w\u00eareldwye stryd teen die vervloeking,\u201d het die Saoedi-minister van verdediging, prins Mohammad bin Salman Al Saud, op \u2019n nuuskonferensie in Riaad ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die Koninkryk wil glo internasionale pogings steun om terrorisme te bekamp en internasionale vrede en veiligheid te bevorder.<\/p>\n<p>Afrikalande soos Mali, Tsjad, Somali\u00eb en Nigeri\u00eb wat deurgeloop het onder milit\u00eare aanvalle is ook lede.<\/p>\n<p>Saoedi-Arabi\u00eb se mededinger in die streek, Sjiitiese Iran, is nie deel van die koalisie nie. Saoedi-Arabi\u00eb en Iran ondersteun opponerende kante in die oorlo\u00eb wat in Siri\u00eb en Jemen woed.<\/p>\n<p>Ontleders meen dat Saoedi-Arabi\u00eb genoodsaak is om &#8216;n duur sjarme-offensief te loods omdat hulle ten nouste betrokke is by die befondsing van die Islamitiese staat, tesame met Turkye.<\/p>\n<p>\u201cHierdie [koalisie]lande het prosedures wat hulle moet volg om by die koalisie aan te sluit, maar uit geesdrif om so gou as moontlik die koalisie op die been te kry, is dit vroeg aangekondig,\u201d het die Saoedi-\u00administer verduidelik.<\/p>\n<p>Amerika het vir bre\u00ebr internasionale deelname aan die stryd teen die Islamitiese Staat (ISIS) in Irak en Siri\u00eb gevra en ges\u00ea Turkye moet beter beheer op die grens met Siri\u00eb handhaaf, maar het nog self nie veel gedoen om ISIS te stuit nie.<\/p>\n<p>Amerikaanse wapens en hulp aan sogenaamde &#8220;gematigde rebelle&#8221; het voorheen direk in die hande van ISIS beland. Amerikaanse mediabronne beskryf ook die konflik in Siri\u00eb as &#8216;n &#8220;burgeroorlog&#8221; terwyl dit in werklikheid &#8216;n NAVO-inval is.<\/p>\n<p>Die Saoediese minister wou homself nie verbind aan &#8216;n stryd teen ISIS as sodanig nie en ges\u00ea die koalisie sal optree \u201cteen enige terroriste-\u00adorganisasie wat te voorskyn kom\u201d. <\/p>\n<p>Hy het waarskynlik bedoel dat die koalisie &#8216;n front teen Iran sal vorm.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Saoedi-Arabi\u00eb het glo &#8216;n milit\u00eare koalisie op die been gebring wat uit 34 lande bestaan met vae beloftes om &#8220;terro\u00adrisme&#8221; te bekamp. Die alliansie se hoofkantoor sal in Riaad wees om milit\u00eare operasies te ko\u00f6rdineer en te ondersteun, het die Saoedi-Arabiese nuusagentskap berig. Intussen het belangrike &#8220;deelnemers&#8221; Pakistan, Maleisi\u00eb, Libanon en Indonesi\u00eb aangedui dat hulle &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35640\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Islamitiese front teen Iran met min entoesiasme begroet&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[4970,15225,5878,10713,10641,7829],"class_list":["post-35640","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-iran","tag-konflik","tag-navo","tag-saoedi-arabie","tag-sirie","tag-terreur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35640","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35640"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35640\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35640"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35640"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35640"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}