{"id":35623,"date":"2015-12-15T08:39:54","date_gmt":"2015-12-15T06:39:54","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35623"},"modified":"2015-12-15T08:39:54","modified_gmt":"2015-12-15T06:39:54","slug":"sa-se-kernplanne-glo-reeds-goedgekeur","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35623","title":{"rendered":"SA se kernplanne glo reeds goedgekeur"},"content":{"rendered":"<p>Die dagblad Business Day het Maandag berig dat die kabinet verlede Woensdag in die geheim die kernkragplanne goedgekeur het.<\/p>\n<p>Suid-Afrika beplan om tussen 6 en 8 kernkragreaktors van 9 600 MW op te rig teen &#8216;n geraamde koste van tussen R500 miljard en R1 000 miljard wat sowat &#8216;n kwart van die land se krag teen 2030 sal voorsien.<\/p>\n<p>Die DA het sy kommer uitgespreek dat die Parlement gesystap is in die besluit om voort te gaan met &#8216;n kernkragprogram. <\/p>\n<p>Die minister van Finansies, Pravin Gordhan het Maandag egter by &#8216;n mediakonferensie belowe dat die regering met fiskale omsigtigheid te werk sal gaan in die tenderproses.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea dat daar &#8216;n formele verkrygingsproses sal wees.  <\/p>\n<p>Die DA-woordvoerder, Gordon Mackay s\u00ea die besluit is kommerwekkend in die lig van die ekonomiese nagevolge van die afdanking van Nhlanhla Nene as minister van Finansies. <\/p>\n<p>Mackay s\u00ea gegewe die omvang van die projek moes die kwessie in die Parlement bespreek word.<\/p>\n<p>Gordhan wou nie nadere besonderhede oor die kerntender gee nie en dit wil voorkom asof besluite steeds in die geheim geneem sal word.<\/p>\n<p>Daar is glo nog geen uitsluitsel oor die ligging van die sentrales nie.<\/p>\n<p>Die DA vrees dat die Russiese Rosatom voorkeur kry sonder dat daar duidelike tenderspesifikasies bekend is.<\/p>\n<p>In September 2014 het Tina Joemat-Pettersson, minister van energie, &#8216;n ooreenkoms in Wene met Rosatom onderteken wat Rosatom toestemming gee om te tender.<\/p>\n<p>Die regering het daarna aangekondig dat &#8216;n onderneming onderteken is om agt kernreaktors op te rig, maar weens kritiek teruggekrabbel en ges\u00ea daar sal &#8216;n tenderproses wees.<\/p>\n<p>\u201cDie tesourie het volgens ons inligting reeds &#8216;n koste-ontleding gedoen en bevind die program is onbekostigbaar, maar hulle is aanges\u00ea di\u00e9 bevinding is polities onaanvaarbaar en dat hul model herontwerp moet word,\u201d s\u00ea Mackay.<\/p>\n<p>Die tesourie wou glo nie die kostebepaling amptelik bekendmaak nie om die kabinet te keer om met die tenderproses te begin.<\/p>\n<p>Dit is klaarblyklik hoekom Nene afgedank is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die dagblad Business Day het Maandag berig dat die kabinet verlede Woensdag in die geheim die kernkragplanne goedgekeur het. Suid-Afrika beplan om tussen 6 en 8 kernkragreaktors van 9 600 MW op te rig teen &#8216;n geraamde koste van tussen R500 miljard en R1 000 miljard wat sowat &#8216;n kwart van die land se krag &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35623\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;SA se kernplanne glo reeds goedgekeur&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5122,21806,21788,7221,18092,2078,18712],"class_list":["post-35623","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-energie","tag-kernsentrales","tag-nene","tag-pravin-gordhan","tag-rosatom","tag-rusland","tag-tesourie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35623","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35623"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35623\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35623"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35623"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35623"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}