{"id":35621,"date":"2015-12-15T08:20:10","date_gmt":"2015-12-15T06:20:10","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35621"},"modified":"2015-12-15T08:20:10","modified_gmt":"2015-12-15T06:20:10","slug":"gambie-nou-n-islamitiese-staat","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35621","title":{"rendered":"Gambi\u00eb nou &#8216;n Islamitiese staat"},"content":{"rendered":"<p>President Yahya Jammeh het verklaar dat Gambi\u00eb &#8216;n &#8220;Islamitiese staat&#8221; geword het, maar Kersfees bly.<\/p>\n<p>&#8220;President Yahya Jammeh se uitspraak of verklaring is ongrondwetlik, dit bevat geen grondwetlike basis nie en&#8230; dit is &#8216;n onwettige verklaring,&#8221; het Ousainou Darboe, die sekretaris-generaal van die vernaamste opposisieparty, die <em>United Democratic Party<\/em>, aan AFP ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Dit is steeds belaglik dat wanneer hy die openbare aandag wil aflei van wat gebeur in die land, hy kolonialisme aanval,&#8221; het Darboe ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die verarmde voormalige Britse kolonie, binne Senegal, is bekend vir sy wit sand strande. Gambi\u00eb het &#8216;n bevolking van byna twee miljoen waarvan 90 persent Moslem is.<\/p>\n<p>Van die oorblywende agt persent is Christen en twee persent is gedefinieer as inheemse oortuigings.<\/p>\n<p>In 2013, het Jammeh onttrek uit die Statebond, en ges\u00ea die liggaam verteenwoordig &#8220;&#8216;n verlenging van kolonialisme&#8221;.<\/p>\n<p>&#8220;Gambi\u00eb se lot is nou in die hande van die Almagtige Allah. Van vandag af, is Gambi\u00eb &#8216;n Islamitiese staat. Ons sal &#8216;n Islamitiese staat wees wat die regte van burgers respekteer,&#8221; is hy aangehaal op die presidensi\u00eble webwerf.<\/p>\n<p>In televisiebeeldmateriaal van die toespraak op GRTV, wat deur AFP Saterdag gesien is, het die president egter nie in detail uitgebrei oor wat die verandering sal beteken vir die land nie, maar het Christene gerusgestel.<\/p>\n<p>&#8220;Kersfees sal voortgaan,&#8221; het hy ges\u00ea en bygevoeg dat hy nie Islamitiese polisie sal aanstel nie. <\/p>\n<p>Jammeh, 50, is &#8216;n milit\u00eare offisier en voormalige stoeier met &#8216;n plattelandse agtergrond. Hy het tot dusver die land regeer met &#8216;n ystervuis, nadat hy mbv &#8216;n staatsgreep in 1994 aan bewind gekom het.<\/p>\n<p>Teenstanders s\u00ea hy het al hoe meer parano\u00efes geword, skommel gereeld sy ministers en laat slegs &#8216;n klein aantal betroubare bondgenote naby hom toe.<\/p>\n<p>Hy vaar gereeld uit teen Gambi\u00eb se koloniale verlede en gee dit die skuld vir baie van die land se ellende. <\/p>\n<p>In Maart 2014, het Jammeh aangekondig dat Gambi\u00eb Engels as amptelike taal sal laat vaar, maar nie aangedui watter van die inheemse tale Engels sal vervang nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>President Yahya Jammeh het verklaar dat Gambi\u00eb &#8216;n &#8220;Islamitiese staat&#8221; geword het, maar Kersfees bly. &#8220;President Yahya Jammeh se uitspraak of verklaring is ongrondwetlik, dit bevat geen grondwetlike basis nie en&#8230; dit is &#8216;n onwettige verklaring,&#8221; het Ousainou Darboe, die sekretaris-generaal van die vernaamste opposisieparty, die United Democratic Party, aan AFP ges\u00ea. &#8220;Dit is steeds &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35621\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Gambi\u00eb nou &#8216;n Islamitiese staat&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[6016,7689,17849,6969,14617],"class_list":["post-35621","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-engels","tag-gambie","tag-islamitiese-staat","tag-kolonialisme","tag-statebond"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35621","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35621"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35621\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35621"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35621"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35621"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}