{"id":35618,"date":"2015-12-15T08:02:05","date_gmt":"2015-12-15T06:02:05","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35618"},"modified":"2015-12-15T08:02:05","modified_gmt":"2015-12-15T06:02:05","slug":"etniese-geweld-woed-in-burundi","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35618","title":{"rendered":"Etniese geweld woed in Burundi"},"content":{"rendered":"<p>Byna 90 mense is Vrydag dood in geweldpleging in Burundi se hoofstad, in die hewigste gevegte sedert Mei wat op \u2019n mislukte staatsgreep gevolg het, het Reuters berig.<\/p>\n<p>Ontploffings en geweervuur is Vrydag deurlopend in en om Bujumbura gehoor. Inwoners s\u00ea die polisie het die hele dag lyke van slagoffers van die geweldpleging verwyder. Kalmte is weer Saterdag in die hoofstad herstel.<\/p>\n<p>\u2019n Woordvoerder van die weermag, Gaspard Baratuza, het ges\u00ea \u00adgewapende mans het drie milit\u00eare basisse in Bujumbura aangeval wat die dag se geweldpleging begin het. Volgens hom is 79 aanvallers doodgeskiet en 45 ander is in hegtenis geneem. <\/p>\n<p>Vier polisiebeamptes en vier soldate is ook in die gevegte dood. Beslag is op wapens en ammunisie gel\u00ea.<\/p>\n<p>Die onluste in Burundi het in April begin toe pres. Pierre Nkurunziza aangekondig het dat hy hom vir \u2019n derde termyn as staatshoof verkiesbaar stel. Dit het skokgolwe deur \u2019n streek gestuur wat steeds onstabiel is, twee dekades n\u00e1 die volksmoord in naburige Rwanda.<\/p>\n<p>Vrydag se geweldpleging is deur Amerika en ander Westerse lande veroordeel wat vrees dat die sentraal-Afrikaland terug sou beweeg in etniese geweld.<\/p>\n<p>Tot nou was die skeidslyne in die Burundi-krisis polities van aard. Westerse magte en buurlande vrees egter dat uitgerekte geweld ou etniese skeidslyne in die land met 10 miljoen mense kan trek.<\/p>\n<p>In Burundi se 12-jaar lange burgeroorlog, wat in 2005 ge\u00ebindig het, het rebellegroepe van die Hoetoe-meerderheid, insluitende \u2019n groep wat deur Nkurunziza gelei is, teen \u2019n weermag onder leiding van die Toetsi-minderheid geveg. <\/p>\n<p>Dit is dieselfde etniese samestelling wat in Rwanda tot die volksmoord gelei het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Byna 90 mense is Vrydag dood in geweldpleging in Burundi se hoofstad, in die hewigste gevegte sedert Mei wat op \u2019n mislukte staatsgreep gevolg het, het Reuters berig. Ontploffings en geweervuur is Vrydag deurlopend in en om Bujumbura gehoor. Inwoners s\u00ea die polisie het die hele dag lyke van slagoffers van die geweldpleging verwyder. Kalmte &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35618\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Etniese geweld woed in Burundi&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[14631,5389,1665,21803,21805,21804],"class_list":["post-35618","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-burundi","tag-etniese-geweld","tag-geweld","tag-hoetoe","tag-staatshooftermyne","tag-toetsi"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35618","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35618"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35618\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35618"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35618"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35618"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}